‘n Hewige veldbrand, wat Woensdag naby Dewetsdorp in die Vrystaat gewoed het, het nie ver versprei nie danksy ‘n vorige veldbrand. Johann Breytenbach, voorsitter van die Dewetsdorp-brandvereniging sê ‘n stuk grond wat reeds uitgebrand het, het verhoed dat die brand verder verprei. Dit is Woensdagmiddag onder beheer gebring. Breytenbach sê dit is in hierdie stadium
Kongo stem binnekort oor president se derde termyn
Pres. Denis Sassou Nguesso is reeds meer as 30 jaar aan die stuur van sake in die Republiek van die Kongo. Die 72-jarige president word grondwetlik verhinder om hom vir ‘n derde termyn verkiesbaar te stel en daar is ‘n ouderdomsbeperking van 70 jaar vasgestel, het AFP berig. Sassou Nguesso is onder verskeie Afrika-leiers wat
Lees verder: Kongo stem binnekort oor president se derde termyn
Twee verkragters in George op vrye voet
‘n Tienjarige meisie is een van twee slagoffers wat hierdie naweek in die bruin woongebied by George, Pacaltsdorp verkrag is. Volgens luitenant Lorraine Heyns van die Pacaltsdorp-polisie was die 10-jarige slagoffer Vrydag 2 Oktober alleen by die huis toe die verdagte na bewering die deur oopgedwing het en haar verkrag het. Die voorval het om
Pegida kom na Nederland
De gemeente Utrecht is in gesprek met mensen die op 11 oktober een Pegida-demonstratie op de Neude willen houden. Pegida is een van oorsprong Duitse bewewiging die tegen de islam is. De organisatie wil onder meer dat de asielwetten in Nederland veel strenger worden. Inmiddels hebben zich ook tegendemonstranten gemeld. De demonstratie in Utrecht werd
ISIS vernietig geskiedkundige erfenis verder
Lede van die die Islamitiese Staat (ISIS) het die naweek die eeue oue triomfboog in die geskiedkundige stad Palmira opgeblaas. Vroeër het die beweging ook twee tempels en ander strukture in die 2 000 jaar oue stad verwoes. Die terroriste het die stad, ’n Unesco-bewaringsgebied, in Mei verower. Hulle beskou die geskiedkundige geboue en monumente
Israel lê Palestynese huise in puin
Israel het Dinsdag die huise van twee Palestyne wat na bewering agter verlede jaar se aanvalle was, in puin gelê. Dit volg nadat eerste minister Benjamin Netanyahu beloof het om ’n ystervuis teen toenemende onrus in te span. Die verwoesting van die huise kom terwyl Netanyahu onder druk van regse faksies in sy koalisie is,
Air France se baas vlug vir sy werknemers
Air France se direkteur van langafstandvlugte, Pierre Plissonnier moes deur veiligheidspersoneel en polisiebeamptes gehelp word om oor ’n draad te klim om van woedende werknemers te ontsnap. Honderde beswaarde werknemers het die kantore van Air France Maandag tydens ’n vergadering van die sentrale komitee van die organisasie in Roissy-en-France binnegestorm. Air France-KLM het Maandag ’n
Heli-ongeluk eis twee
Twee mense is Dinsdag dood en drie is beseer toe ‘n helikopter by Blouberg in Limpopo neergestort en in vlamme uitgebars het. ER24 se Russel Meiring sê hulle het op die smeulende wrak van die helikopter afgekom sowat 200m van die hospitaal in Bochum. Die provinsiale branddienste het die vlamme geblus. Volgens die polisie was
Brand lê sonneblompersaanleg in puin
‘n Brand wat by Epko, ‘n sonneblomsaad-persaanleg op Lichtenburg ontstaan het, het ‘n gedeelte van die aanleg in puin gelê. Volgens NWK se besturende direkteur, Danie Marais, was daar geen lewensverlies nie. Hy sê ‘n span deskundiges het reeds met ‘n ondersoek begin. Daar was nog nie tyd om die presiese skade van die brand,
SA glo op koers met hernubare energie
Suid-Afrika se hernieubare-energiesektor het meer as 190 miljard rand se beleggings gelok, waarvan bykans 30 persent uit die buiteland kom. Volgens ‘n verslag van die Departement van Energie is Suid-Afrika op koers om sy doelwit van 30 persent van sy energie uit hernieubare bronne te bereik. Die verslag volg te midde van ‘n studie deur
