Ná onluste staar Wits finansiële krisis in die gesig

Ná verlede jaar se onluste en geweldpleging op kampus, staar die Universiteit van die Witwatersrand ‘n finansiële krisis in die gesig. Vir die eerste keer in elf jaar toon die universiteit se boeke ‘n tekort van R405 miljoen. Hoofsaaklik swart, radikale studente wat meen dat dit hul reg is om gratis te studeer, skuld Wits

Lees verder: Ná onluste staar Wits finansiële krisis in die gesig

Ras, ras, ras: Obama in trane

Die uittredende Amerikaanse president, Barack Obama, het in ‘n emosionele afskeidstoespraak in Chicago Amerikaners gevra om op te staan vir Amerika se “waardes” en om alle vorme van diskriminasie te verwerp. Die uittredende swart president het gesê rasverskille bly ‘n verdelende krag in die VSA. Obama het gesê die suksesse wat in sy tyd behaal

Lees verder: Ras, ras, ras: Obama in trane

Stewels ontspoor humor

Soms kan onbedoelde foute aan vervaardigers nagmerries besorg. Een só ‘n geval is Polar Fox se mansstewels, wat hul fout te laat agtergekom het. Die stewels is goed gemaak en dien hul doel wat skoeisel betref, maar hulle verberg ‘n nare geheim. Dit het na vore gekom dat die voetspoor van die patroon op die

Lees verder: Stewels ontspoor humor

Bendeverkragting van seuntjie in Swede deel van ‘Afghaanse kultuur’

Vyf tieners uit Afghanistan is gevonnis deur ‘n Sweedse hof tronk na die verkragting en aanranding en van ‘n Afghaanse seun, asook oor die verfilming van die voorval. Die verkragting van jong seuns is ‘n algemene verskynsel in Afghanistan en baie polisiestasies het hul eie seunslawe. Die kulturele verskynsel het in Europa aangeland. Vyf Afghaanse

Lees verder: Bendeverkragting van seuntjie in Swede deel van ‘Afghaanse kultuur’

Londen universiteit wil wit filosofie afskaf

Britse universiteitstudente, vermoedelik nie wit nie, eis dat filosowe Plato en Kant geskrap word van ‘n leerplan, want hulle is wit. Die stigterslede van die Westerse filosofie, wat die grondslag is van ‘n beskaafde samelewing, moet gaan, volgens studente by ‘n gesogte Universiteit van Londen. Hulle wil Plato, Descartes en Immanuel Kant van die kurrikulum

Lees verder: Londen universiteit wil wit filosofie afskaf

Israeliese komplot om Britse minister uit te haal

The Mail on Sunday het beeldmateriaal gepubliseer van ‘n senior Israeliese ambassadewerknemer wat planne smee om die adjunkminister van buitelandse sake in Brittanje uit te haal. Die Israeliese man het aan ‘n verslaggewer van Al-Jazeera gesê: “Ek wil hom uithaal … die adjunkminister van buitelandse sake”, verwysende na Alan Duncan, ‘n kritikus van Israel. Duncan

Lees verder: Israeliese komplot om Britse minister uit te haal

Polisie soek na Overberg se brandstigters

Die Kaapse Metroraad sê die polisie se hulp is ingeroep om die onlangse brande naby Somerset-Wes en Grabouw in die Overberg te ondersoek. Owerhede glo dat van die brande met opset gestig is, het RSG berig. Die skade word op sowat 54-miljoen geraam. Brandbestryders was gisteraand nog besig om te verhoed dat die brand in

Lees verder: Polisie soek na Overberg se brandstigters

Eskom gaan wanbetalers se krag afsny

Die Pretoriase Hooggeregshof het AfriForum se aansoek om te verhoed dat Eskom kragvoorsiening aan munisipaliteite weens wanbetaling afsny, met kostes van die hand gewys. Regter Hans Fabricius het beslis dat munisipaliteite verantwoordbaar gehou moet word. Dit is meestal munisipaliteite in die Vrystaat wat geraak word. Afriforum het aangevoer dat dit onregverdig teenoor belastingbetalers sal wees

Lees verder: Eskom gaan wanbetalers se krag afsny

Ekwatoriaal-Guinee uitgesonder vir tipiese Afrika-kwale

Ekwatoriaal-Guinee se visepresident, Teodoro Nguema Obiang Mangue, is nou voor stok gekry oor die plundering van die olie- en houtryke land se bates om ‘n luukse woning in een van Parys se mees eksklusiewe rylane asook ‘n versameling supermotors aan te skaf. Hy is die oudste seun van pres. Teodoro Nguema Obiang Mangue. Maar die

Lees verder: Ekwatoriaal-Guinee uitgesonder vir tipiese Afrika-kwale

Duisende Amerikaanse troepe na NAVO se oosgrens

Die grootste verskeping van Amerikaanse brigades sedert die ineenstorting van die Sowjet-Unie het in die noorde van Duitsland aangeland. Die eerste van 87 tenks en 144 militêre voertuie is in die hawe van Bremerhaven opgemerk. Die toerusting en 3 500 Amerikaanse troepe word ontplooi langs die oosgrens van NAVO. Die ontplooiing is daarop gemik om

Lees verder: Duisende Amerikaanse troepe na NAVO se oosgrens