Geskokte Spaanse vakansiegangers kyk hoe Afrika-migrante aan land kom

‘n Boot vol Afrika-migrante het op ‘n strand in Spanje geland en vinnig weer verdwyn tussen die vakansiegangers. Carlos Sanz het aan The Telegraph vertel hoedat die groep “ongedokumenteerde” immigrante verdwyn het voordat die polisie kon arriveer. Volgens ‘n verslag van El Confidencial, het hulle na ‘n klein dennebos naby die Faro de Camarinal-vuurtoring gehardloop.

Lees verder: Geskokte Spaanse vakansiegangers kyk hoe Afrika-migrante aan land kom

Charlottesville, VSA: #UniteTheRight se byeenkoms eindig in chaos ná AntiFa-betoging

Een van die grootste regse byeenkomste in die meer onlangse Amerikaanse geskiedenis, die Unite the Right-byeenkoms in Charlottesville, Virginië, moes afgelas word nadat die goewerneur van dié Amerikaanse deelstaat ‘n noodtoestand afgekondig het. Die byeenkoms is gereël om beswaar te maak teen die verwydering van ‘n standbeeld ter ere van genl. Robert E. Lee, die

Lees verder: Charlottesville, VSA: #UniteTheRight se byeenkoms eindig in chaos ná AntiFa-betoging

Google dank ingenieur af omdat hy geslagsverskille raaksien

Nadat Google vir James Damore, skrywer van ‘n manifes waarin ‘n feitelike, wetenskaplike benadering tot die beweerde “geslagsgaping” by tegnologie verdedig word, afgedank het, het vele Google-werknemers sy mening ondersteun. Damore se manifes van tien bladsye lank druis in teen die heersende linkse en “progressiewe” narratiewe by die maatskappy. Die voormalige Google-ingenieur staan by sy

Lees verder: Google dank ingenieur af omdat hy geslagsverskille raaksien

Leon Lemmer: Karel Schoeman as Nederlander wat Afrikaans skryf

Karel Schoeman (26.10.1939-1.05.2017) se dood het heelwat publisiteit gekry en daar is toe ook oor sy literêre nalatenskap besin. Omdat hy by voorkeur in Afrikaans gepubliseer het, was daar oningeligtes wat hom ‘n Afrikaner genoem het. Ek bespreek sy twee jongste boeke deur veral op sy siening van Afrikaans en Afrikanerskap te fokus. Ek bied

Lees verder: Leon Lemmer: Karel Schoeman as Nederlander wat Afrikaans skryf

Studente aan Georgia Universiteit kan nou hul eie punte kies

Studente aan Georgia University kan nou hul eie punte kies vir ‘n aanlyn studiekursus omdat “emosionele reaksies op stresvolle situasies diepgaande gevolge kan hê vir alle betrokkenes”. Leerplanne vir twee van dr Richard Watson se besigheidskursusse, sal dus nie ‘n eksamen by die Universiteit van Georgië vereis nie. Watson het ‘n “stresverminderingsbeleid” aangeneem wat studente

Lees verder: Studente aan Georgia Universiteit kan nou hul eie punte kies

Man dood, vrou ernstig na gewapende aanvalle te Muldersdrift

Gewapende aanvalle op blanke kleinhoewebewoners in Muldersdrift duur voort. Oor die afgelope naweek is ‘n blanke man doodgeskiet en ‘n blanke vrou swaar gewond in twee afsonderlike voorvalle. Volgens konstabel Lucky Matome van die Suid-Afrikaanse Polisiediens is ‘n eenheid omstreeks 20:30 Saterdagaand na ‘n kleinhoewe in Muldersdrift se Rietfonteingebied ontbied. Daar aangekom, het hulle die

Lees verder: Man dood, vrou ernstig na gewapende aanvalle te Muldersdrift

Adjunkminister van hoër onderwys slaan vrou toe sy hom ‘n ‘moffie’ noem

Suid-Afrika se adjunkminister van hoër onderwys, Mduduzi Manana, het na bewering Sondagoggend omstreeks halfdrie ‘n vrou begin aanrand omdat hulle eers in ‘n politieke argument betrokke geraak het en sy hom daarna ‘n “moffie” (stibane) genoem het. Die voorval het in die nagklub Cubana in die Cedar Square-winkelsentrum te Fourways, Johannesburg, plaasgevind. ‘n Video van

Lees verder: Adjunkminister van hoër onderwys slaan vrou toe sy hom ‘n ‘moffie’ noem

Leon Lemmer: Om die Afrikanervolk aan kant te maak

MER (Maria Elizabeth Rothmann, 28.08.1875-7.09.1975) is dikwels geloof vir haar eenvoud en opregtheid, sowel in haar skryfwerk as in haar lewe. Ek gaan nie haar lewensverhaal vertel nie maar eerder skryf oor haar politiek. Met die oog hierop verwys ek agtereenvolgend na drie bronne: haar outobiografie (1972), ‘n huldigingsbundel (1975) en Jaap Steyn se MER-biografie

Lees verder: Leon Lemmer: Om die Afrikanervolk aan kant te maak

New York Times bekommerd oor ‘regse gevaar’ op YouTube

Die linkse Amerikaanse koerant, The New York Times, het gister berig oor die “regse gevaar” wat op YouTube dreig. Volgens die koerant is “YouTube die gasheer vir net ‘n enkele oorheersende inheemse politieke gemeenskap: die YouTube-regses”. Dit volg op die aankondiging deur Paul Joseph Watson, ‘n bekende YouTuber-meningspreker, wat vandeesweek een miljoen intekenaars op dié

Lees verder: New York Times bekommerd oor ‘regse gevaar’ op YouTube

Nasionale Gesondheidslaboratoriumdienste ‘stort in duie’

Die Nasionale Gesondheidsdienslaboratoriumdienste het nie meer geld nie weens wanbetaling deur provinsies en “is besig om in duie te stort”. Só het die waarnemende hoof van die NGLD, Shabir Madhi, gister aan die media gesê. Volgens hom is die NGLD, wat al die staatshospitale en -klinieke in Suid-Afrika bedien, die grootste laboratoriumdiens in Afrika en

Lees verder: Nasionale Gesondheidslaboratoriumdienste ‘stort in duie’