Die migrante-krisis in Europa sal op 14 September in Luxemburg bespreek word. Ongunstige publisiteit oor die dodetal van omwettige aankomelinge wat reeds in hul tog oor land en op see omgekom het, noop EU-lidlande om te reageer. Minstens 2 500 migrante is sedert Januarie vanjaar dood, van wie die meeste in die Middellandse See verdrink
Onwettige immigrante stroom oor Lesotho-grens
Die departement van binnelandse sake in die Vrystaat sê sowat 2,5 miljoen mense het die afgelope vier maande die grens tussen Suid-Afrika en Lesotho oorgesteek. Dit is volgens ‘n voorlegging deur die provinsiale bestuurder van die departement, Bonakele Mayekiso, aan die parlementêre portefeuljekomitee oor binnelandse sake. Hy sê die meeste reisigers en pendelaars – meer
Nuwe Kovsie-SR-voorsitter wil Afrikaans heeltemal afskaf
Die nuutverkose Universiteit van die Vrystaatse studenteraadspresident, Lindokuhle Ntuli, sê studente word deur taal verdeel. Hy het sy stem gevoeg by diegene wat glo dat Engels die enigste taal aan dié universiteit behoort te wees en nie beide Afrikaans en Engels, soos tans die geval is nie. Ntuli sê Engelse studente is in een klas,
Lees verder: Nuwe Kovsie-SR-voorsitter wil Afrikaans heeltemal afskaf
Jeugliga-president ‘reg vir oorlog’
Die nuutverkose president van die ANC Jeugliga, Collen Maine, sê die liga wil jeugorganisasies regoor die wêreld versterk, veral onder Suid-Afrika se hoofvennote. Hy het by die Jeugliga se 25ste nasionale kongres in Midrand gepraat. Maine het gesê die Liga is nou gerees “vir oorlog” nadat hulle doelbewus glo verswak is. Hy het die ANC-leierskap
Man brand in sel dood
Die onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat ondersoek ‘n voorval waarin die 44-jarige Klaas Tieties dood aangetref is in ‘n polisie-aanhoudingsel. Volgens Opod-woordvoerder, Grace Langa het die voorval Donderdag plaasgevind by die Kenhardt-polisiestasie in die Noord-Kaap. Tieties is in hegtenis geneem nadat hy op straat gedrink het. Hy is saam met ’n ander man, wat vir dieselfde oortreding gearresteer
Koperdief doodgeskok
Die polisie in die Vrystaat ondersoek ‘n voorval waarin ‘n vermeende koperkabeldief die week by ‘n munisipale substasie by Hennenman vermoedelik doodgeskok is. Polisiewoordvoerder, Mamello Mokhuoane, sê ‘n senior munisipale elektrisiën het Woensdagaand net voor 21:00 op ‘n onbekende man se lyk met ernstige brandwonde afgekom. Volgens haar is sy hande verkool, wat die polisie
China ondersoek binnehandel na aandele daal
Reuters berig dat binnehandel op China se aandelebeurs plaasgevind het, nadat die owerhede ondersoek na sekere onreëlmatighede ingestel het. Die owerhede het onder meer vasgestel dat vals inligting gebruik is om aandelepryse te manipuleer. Die amptelike nuusagentskap Xinhua berig dat Wang Xiaolu, ’n verslaggewer van die gerespekteerde sakeblad Caijing, erken het dat hy berigte oor
Ondersoekbeampte na lugambulans-ongeluk skielik afgedank
Die Suid-Afrikaanse hoofondersoekbeampte van die vliegongeluk van die lugambulans van E-Med Rescue 24 op 16 Augustus by Kaapstad, is in die pad gesteek, het die Republikein berig. Die Namibiese direktoraat van vliegtuigongeluk-ondersoeke het ’n e-pos van die Suid-Afrikaanse burgerlugvaart-kantoor ontvang dat die hoofondersoekbeampte, mnr. Jan du Plessis, nie meer daar werk nie. Die e-pos het
Lees verder: Ondersoekbeampte na lugambulans-ongeluk skielik afgedank
Duisende stroom na Oostenryk, Duitsland met #refugeeconvoy
‘n Konvooi van sowat 140 motors wat hoofsaaklik deur Duitse en Oostenrykse aktiviste bestuur word, help om vreemdelinge na Duitsland en Oostenryk te vervoer. Die konvooi het Hongarye binnegegaan om “vlugtelinge” op te laai om hulle te help om in lande te kom waar hulle van staatshulp kan leef. Duisende fortuinsoekers, die meeste wat aanvanklik
Lees verder: Duisende stroom na Oostenryk, Duitsland met #refugeeconvoy
Turkse tandartse en die val van Europa
In Europa is dinge aan die gons. Seker geen mens gesels nie iewers oor die migrantekrisis wat besig is om Europa te oorspoel nie, en soos die Nasionale Partyregering van oudsher, is Europeers diep verdeeld oor die plan van aanpak. In die oggende voordat ek werk toe gaan het ek ‘n nare gewoonte om net
