Die polisie in die Vrystaat ondersoek ‘n voorval waarin ‘n vermeende koperkabeldief die week by ‘n munisipale substasie by Hennenman vermoedelik doodgeskok is.
Polisiewoordvoerder, Mamello Mokhuoane, sê ‘n senior munisipale elektrisiën het Woensdagaand net voor 21:00 op ‘n onbekende man se lyk met ernstige brandwonde afgekom. Volgens haar is sy hande verkool, wat die polisie se taak om hom te identifiseer bemoeilik.
Sy sê die elektrisiën is na die kragstasie omdat daar ‘n probleem met kragtoevoer was.
Mokhuoane vra enigiemand met inligting om hul naaste polisiekantoor te bel.

Laas maand – Witbank omgewing…
Let wel asb., video-materiaal is slegs geskik vir onsensitiewe kykers.
https://youtu.be/Lg7oiRYxOQU
Skokkend, al wat ek kan se, skokkend
Die “man” op die video het himself letterlik wit geskrik.
…. en dadelik is hy n “outcast” en in die moeilikheid, sy “BEE” status daarmee heen
Hy moes net nog so bietjie vasgehou het dan was hy wit
Hau, ek gadenk hy ês net kopper. Nou ek gahor hy ês lektriek. Ek gadenk lektriek hy ês nie meer nie want die Escom hy ês nie. Nou ek hy ês ok nie meer nie. Maskien ek lop by die Medupi. Maskien ek kry hom daardie kopper sonder die lektriek.
Whaaagagagaga……. mooi Karel