Pastoor wat Zim-wegbly-aksie reël aangekla

Die Zimbabwiese pastoor Evan Mawarire, wat ’n tuisbly-protes teen die regering georganiseer het, het Dinsdag op sy Twitter-blad, ­Mawarire’s #ThisFlag, aangekondig die polisie het hom aangekla van aanhitsing tot geweld. Hy word ingevolge artikel 35 van die wet ook vir rusverstoring aangekla. Nóg ’n betoging teen pres. Robert Mugabe se bewind word vir vandag en

Lees verder: Pastoor wat Zim-wegbly-aksie reël aangekla

Amerikaanse soldate na Suid-Soedan

Sowat 40 Amerikaanse spesialemaglede is inderhaas na die VSA se ambassade in Juba, Suid-Soedan, terwyl die land op die rand van nog ‘n burgeroorlog verkeer. Die troepe sal sekuriteit by die ambassade versterk en help om nie-noodpersoneel te ontruim, sê Samantha Reho, ‘n woordvoerder van VS-Afrika-bevel. “Verskeie voertuie uitsluitlik vir gebruik in die beskerming van

Lees verder: Amerikaanse soldate na Suid-Soedan

RSG-redakteur skielik oorlede

‘n Bulletinredakteur van RSG, Johan Lieb Kriek, is laat gistermiddag in Johannesburg oorlede. Hy was vroeër die dag ongesteld en is na ‘n dokter. Hy het kort daarna aan ‘n hartaanval beswyk. Die 57-jarige Kriek was vroeër in sy loopbaan die uitvoerende regisseur van Monitor/Spektrum. Hy word oorleef deur sy eggenoot, ma en twee broers.

Lees verder: RSG-redakteur skielik oorlede

Theresa May knoei haar pad na premierspos oop

Die skielike onttrekking van Andrea Leadsom (foto hierbo) as kandidaat vir die leierskap van die Konserwatiewe Party in Brittanje, is deur die media moontlik gemaak wat haar opmerkings oor ma-wees in ‘n kwade lig gestel het. Haar enigste teenstander, Theresa May, was daarna die enigste kandidaat. As Leadsom nie onttrek het nie, kon die opvolgkwessie

Lees verder: Theresa May knoei haar pad na premierspos oop

Bernie kom tot Hillary se redding, maar Ginsburg nie

Bernie Sanders het sy steun aan sy Demokratiese opponent, Hillary Clinton, toegesê in die hoop dat hy energie kan verleen aan die veldtog teen die Republikeine se Donald Trump. Hillary se blatante leuens oor die gebruik van ‘n privaat eposbediener is kort voor die onlangse swart onrus deur die FBI ontbloot. In ‘n vorige stryd

Lees verder: Bernie kom tot Hillary se redding, maar Ginsburg nie

Theresa May neem oor van Cameron

Die Britse eerste minister, David Cameron sal vandag sy laaste kabinetsvergadering hou voordat hy die leisels aan Theresa May (foto hierbo) oorhandig. May is verkies tot leier van die Konserwatiewe party, nadat haar enigste teenstaander, Andrea Leadsom, aan die wedloop onttrek het. Die Britse minister van binnelandse sake, Theresa May, is nou die enigste oorblywende

Lees verder: Theresa May neem oor van Cameron

Bulle van Pamplona maai onder hardlopers

Twee mans wat aan ‘n jaarlikse bulstormloop in Spanje deelgeneem het, is in ‘n ernstige toestand in die hospitaal nadat hulle gegaffel is. Een het ‘n nekwond en die ander ‘n borswond opgedoen. Die twee het Sondag in Pamplona, Spanje, aan die Sint Fermín-fees in die stad deelgeneem waar daar elke oggend ses bulle vrygelaat

Lees verder: Bulle van Pamplona maai onder hardlopers

Suid-Soedan: Oliekonflik woed

Minstens 150 soldate van Suid-Soedan is dood in hernude gevegte tussen die weermag en die voormalige rebelle wat lojaal aan visepresident Riek Machar is. Hewige gevegte het Maandag in Suid-Soedan se hoofstad, Juba, gewoed ondanks internasionale beroepe tot kalmte nadat dodelike skermutselinge duisende mense op die vlug laat slaan het. Die jong land se wankelrige

Lees verder: Suid-Soedan: Oliekonflik woed

Moslemgemeenskap in Johannesburg geskok oor ISIS-verdagtes

Die inhegtenisneming van vier vermeende ondersteuners van die Islamitiese Staat (ISIS) en die waarskuwing van die Amerikaanse ambassade in Pretoria oor moontlike terreuraanvalle, mag dalk verband hou tot groot skok van die plaaslike Moslemgemeenskap. Amerika en Brittanje het in Junie gewaarsku dat terreuraanvalle by winkelsentrums in Johannesburg en Kaapstad kan voorkom. Die woordvoerder van die

Lees verder: Moslemgemeenskap in Johannesburg geskok oor ISIS-verdagtes

Swart aanvallers slaan op dokter en sy siek vrou toe

Die polisie in die Vrystaat is op soek na twee aanvallers wat ‘n dokter en sy vrou Maandagaand in hul plaashuis by Halfkroondrift in die Kroonstad-distrik oorval het. Polisiewoordvoerder, Stephen Thakeng, sê die 71-jarige Jacobus Troskie het omstreeks 19:00 by die huis aangekom. Sy 69-jarige vrou, Natalie, was alleen tuis. Troskie het met sy aankoms

Lees verder: Swart aanvallers slaan op dokter en sy siek vrou toe