Malema sy ou uitdagende self

ANC-jeugligapresident Julius Malema, is steeds uitdagend nadat hy Sondag in die openbaar betig is deur president Jacob Zuma, het ETV gesê.    Hy het op ‘n perskonferensie by die Jeugliga se konferensie in Limpopo Sondag gesê hy neem nie persoonlike verantwoordelikheid vir sy opmerkings wat gemaak is oor Zimbabwe verlede week nie.    Hy het

Lees verder: Malema sy ou uitdagende self

Sweedse groep betoog oor Terre’Blanche-moord

Die Afrikanervolksparty se webblad berig dat die Sweedse Versetsbeweging op Saterdag 17 April ‘n optog na die Suid-Afrikaanse ambassade in Stockholm sal hou. “Ons hou die ANC verantwoordelik vir die moord op mnr. Eugene Terre’Blanche, leier van die Afrikaner-Weerstandsbeweging (AWB), maar ook die voortgesette volksmoord op die blankes in Suid-Afrika,” verklaar die beweging. “Eugéne Terre’Blanche

Lees verder: Sweedse groep betoog oor Terre’Blanche-moord

Polisiewoordvoerder van die Terre’Blanche-saak onthef

Die Valke ondersoek of Eugene Terre’Blanche se dood ‘n seksmisdaad was, het woordvoerder van Musa Zondi Sondag verklaar.     Hy het egter gesê dit is nie die enigste moontlikheid wat die Direktoraat vir Prioriteitsmisdaadondersoeke gaan ondersoek nie.     “Ons is op soek na dit en enige iets anders,” sê Zondi.    Die Valke, het hy

Lees verder: Polisiewoordvoerder van die Terre’Blanche-saak onthef

Obama prys SA se kernafbou

Amerikaanse president Barack Obama het tydens sy ontmoeting met president Jacob Zuma Sondag lof vir Suid-Afrika uitgespreek as die eerste land wat ‘n kernwapenprogram laat vaar het. Obama met Zuma te midde van ‘n reeks bilaterale vergaderings met wêreldleiers op die vooraand van ‘n spitsberaad oor kernsekuriteit wat 47 lande bywoon, ontmoet. Die byeenkoms sal

Lees verder: Obama prys SA se kernafbou

ANC betaal Terre’Blanche-moordenaars se regskoste

Volgens ‘n verklaring deur Phillip Dexter van Cope, gaan die ANC die regskoste van Eugene Terre’Blanche se moordenaars betaal. Dexter meen “dié optrede stuur die verkeerde boodskap uit”. “Dit stuur die verkeerde boodskap uit aan Suid-Afrikaners aangesien die regerende alliansie hiermee wil sê dat hy al sy enorme middele sal gebruik om enigeen te verdedig

Lees verder: ANC betaal Terre’Blanche-moordenaars se regskoste

SAMWU vaar die strate in

SA Munisipale Werkersunie (SAMWU) se lede sal Maandag landwyd ‘n arbeidsgeskil met hul werkgewers onder algar se aandag  bring deur ‘n optog. ‘n Verwagte hofinterdik om die staking te stop, is Saterdag van die rol by die Arbeidshof geskrap. In Johannesburg sal ‘n aantal paaie gesluit wees vir die optog deur ongeveer 8000 mense na

Lees verder: SAMWU vaar die strate in

Bewering oor gekookte misdaadsyfers slegte nuus

Met minder as twee maande oor voor die Wêreldsokkerbekertoernooi afskop, is dit te wagte dat talle verwikkelinge in Suid-Afrika beoordeel sal word in terme van die vergrootglas van die wêreld wat algaande meer en meer oor Suid-Afrika inskuif. Die jongste verwikkeling wat die potensiaal het om vir Suid-Afrika ‘n verleentheid te wees, is die nuutste

Lees verder: Bewering oor gekookte misdaadsyfers slegte nuus

Die Paastyd: Die kruis en vandag

Wanneer die Paastyd gedenk word, staan die kruis baie pertinent. Of dit toeval is, en of die simboliek bedoel is, die vorm van die kruis bied aan die Christen ‘n waardevolle verwysingsraamwerk – ‘n langer vertikale “been” en ‘n korter horisontale “arm.” Vanjaar se gebeure rondom die Paastyd het inderdaad ruim preekstof voorsien. Suid-Afrikaners is

Lees verder: Die Paastyd: Die kruis en vandag

Ons kort minder emosie en meer strategie

Die Suid-Afrikaanse politiek lyk deesdae soos ‘n Hollywood-speelfliek. Daar is beslis geen tekort aan opwinding, woede, vermaak en skinder nie. As dit maar net ‘n storie was! Malema het natuurlik die kat onder die duiwe losgelaat met sy ongedissipleerdheid en onverantwoordellike uitlatings. Hy sal beslis moet pa staan vir die rassespanning en polarisering wat in

Lees verder: Ons kort minder emosie en meer strategie

Medialema: die walglike NSA-pers

Die voorbladberigte wat daar gister in koerante van die Independent-groep (Saturday Star en Pretoria News), asook Naspers se webwerwe (Beeld, Volksblad, Die Burger) oor ‘n “gebruikte kondoom” langs wyle Eugene Terre’Blanche se bed verskyn het, verteenwoordig die absolute laagtepunt in die Suid-Afrikaanse joernalistiek. Die hoogheilige dooieboomverslaggewers wat vroeër vandeesweek ontstoke was omdat Julius Malema ‘n

Lees verder: Medialema: die walglike NSA-pers