Oor minder as ‘n maand kom die eerste van 450 000 toeriste op Suid-Afrikaanse lughawens na ‘n lang reis aan en soveel as 75 000 kan vind hulle bagasie het reeds verdwyn voordat dit die carrousel bereik. Dit is volgens syfers wat onlangs aan die parlement se portefeuljekomitee oor openbare ondernemings deur SAL en
Lees verder: 75 000 tasse van sokkertoeriste kan gesteel word
