’n Gesin van Randfontein is erg geskok nadat hul drie honde oor die naweek vergiftig is, berig Beeld.
Die buurvrou het gesien hoedat drie swart jeugdiges die honde met gif wat in brood versteek is, voer.
Naby Parys op die plaas Tweespruit is 13 honde en ’n kat vergiftig. Daar was soveel gif in die vleis dat van die honde se bekke begin bloei het.
