Skool afgebrand deur leerlinge

Vier swart leerlinge sal Woensdag in Malmesbury in die landdroshof verskyn nadat hulle glo drie klaskamers by hul skool aan die brand gesteek het, omdat die skool oorvol was.  Volgens Henry Durant, polisiewoordvoerder, patrolleer die  polisie die area rondom Hoërskool Naphakade om te verhoed dat soortgelyke voorvalle plaasvind.  Verskeie leerlinge het glo Dinsdagaand die skool

Lees verder: Skool afgebrand deur leerlinge

Obama se gebrek aan respek vir die media

Obama se gebrek aan respek vir die media het nuwe hoogtes met die kernspitsberaad bereik, meen een van die belangrikste dagblaaie in die VSA. Wêreldleiers wat in Washington vir President Obama se spitsberaad oor kernveiligheid aangekom het, moes vir ‘n oomblik gevoel het dat hulle terug is in die Sowjet-era Moskou, skryf die Washington Post.

Lees verder: Obama se gebrek aan respek vir die media

Iran nie kernwapengereed vir ‘ten minste ‘n jaar’

Aan boord van ‘n Amerikaanse militêre vliegtuig, het Reuters se verslaggewer Phil Stewart vasgestel dat Iran na verwagting nie binnekort in staat sal wees tot die produksie van kernwapens nie.  Die VSA se sekretaris van verdediging, Robert Gates, het Dinsdag aan Stewart gesê Iran sal vir ten minste ‘n jaar, of dalk langer, nie kernwapengereed

Lees verder: Iran nie kernwapengereed vir ‘ten minste ‘n jaar’

Volkstaat en die impak van infrastruktuur

Suid-Afrika stuur op ‘n waterkrisis af weens ‘n te klein begroting om voorsiening vir die dag van môre te maak. Dié vooruitsigte kom kort op die kragkrisis wat deur Eskom se swak beplanning te weeg gebring is. Met vermoedelik reeds miljoene onwettige immigrante in Suid-Afrika en programme om watergedrewe riolering aan alle Suid-Afrikaners beskikbaar te

Lees verder: Volkstaat en die impak van infrastruktuur

Groot media- en polisieteenwoordigheid by hof verwag

‘n Groot media- en  polisieteenwoordigheid word Woensdag by die Ventersdorp-landdroshof verwag waar twee plaaswerkers verskyn vir die moord op regse leier Eugene Terre’Blanche.     Lede van die van die Afrikaner Weerstandsbeweging (AWB), sedert 1973 gelei deur Terre’Blanche, word ook verwag.   “Daar is niks beplan, geen protes of iets nie,” sê AWB-woordvoerder Pieter Steyn.   

Lees verder: Groot media- en polisieteenwoordigheid by hof verwag

Limpopo se ANC-jeugleier weier om te loop

Limpopo se onttroonde provinsiale voorsitter van die ANC Jeugliga, Lehlohonolo Masoga dring aan dat hy nog steeds die provinsiale leier van liga is, ten spyte van die verkiesing van ‘n nuwe voorsitter tydens die konferensie oor die naweek.    “Ek is die voorsitter van … die konferensie wat onderbreek is en dit sit hierdie naweek.

Lees verder: Limpopo se ANC-jeugleier weier om te loop

Suid-Afrika selfsodomiseer sy reputasie

Die sirkus sedert verlede Saterdag toe die gedrukte media in Suid-Afrika met hul sodomie-gerugte rondom Eugene Terre’Blanche begin het, blyk nou gedeeltelik deur die land se inligtingsdiens georkestreer te word, luidens ‘n verklaring wat die AWB gister aan Sapa uitgereik het. In kommentaar gister op die Mail % Guardian se webwerf skryf ‘n Engelssprekende blanke,

Lees verder: Suid-Afrika selfsodomiseer sy reputasie

Ons Bolsjewistiese media

Soos genoem op Praag en ander media, is die hoofstroommedia besig om ’n mediaspektakel te skep oor die dood van Eugene Terre’Blanche. Diverse subtiele taktieke word gebruik om die indruk te skep dat Terre’Blanche se dood nie uit ’n Malema-geïnspireerde moordlus plaasgevind het nie, maar dat die onophoudelike geweeklaag van verdrukte swart plaasarbeiders en uitbuiting

Lees verder: Ons Bolsjewistiese media

Mediagroepe wil toegang met regsgeding verkry

Verskeie media-groepe het regsprosesse begin vir toegang tot die verhoor van die twee jeugdiges wat beskuldig word van die moord op Eugene Terre’Blanche, het Media 24 Maandag gesê. “Media 24 het inderdaad regsgedinge begin om toegang te verkry tot die hofverhoor,” het woordvoerder Lutfia Vayej gesê.     “In hierdie verband het ons Dario Milo van

Lees verder: Mediagroepe wil toegang met regsgeding verkry