Kerngevaar word oordryf

Die Obama-administrasie sê die gevaar van ‘n terroriste-aanval met kernwapens is aan die toeneem, maar verskeie Amerikaanse amptenare sê die stelling is nie gegrond op nuwe inligting nie. Hulle bevraagteken trouens die skielike alarmisme en sê die bedreiging word oorbeklemtoon.   President Obama het in ‘n toespraak voor 47 lande by die kernveiligheidspitsberaad, wat Dinsdag

Lees verder: Kerngevaar word oordryf

Diensleweringsprotes styg dramaties

Die aantal diensleweringsbetogings het ‘n hoogtepunt bereik in die eerste kwartaal van 2010, met soveel as 54 protesaksies landwyd deur die navorsingsmaatskappy Munisipale IQ getel.    Hierdie aantal in die eerste vier maande van hierdie jaar, is baie hoog as in ag geneem word dat ‘n totaal van 105 oor 12 maande in die vorige

Lees verder: Diensleweringsprotes styg dramaties

Nog klaskamers brand

Geweldpleging het vir ‘n tweede dag voortgeduur by die Sekondêre Skool Naphakade in Malmesbury Woensdag nadat swart skoolkinders nog klaskamers aan die brand gesteek het. Polisiebeamptes wat die skoolterrein betree het om orde te hou, is onder klippe gesteek. Die skool sal tot Maandag gesluit wees. Die Wes-Kaapse minister van onderwys, Donald Grant, het ook

Lees verder: Nog klaskamers brand

Meer selfone as toilette…

Veel meer mense in Indië het toegang tot ‘n selfoon as ‘n toilet, volgens ‘n VN-studie oor hoe om sanitasievlakke wêreldwyd te verbeter.  Indië se selfoonintekenaars beloop 563.73 miljoen met die laaste telling, genoeg om byna die helfte van die land se bevolking van 1,2 miljard te bedien. Maar net 366 miljoen mense – ongeveer

Lees verder: Meer selfone as toilette…

Slagoffer eien aanvaller as polisiebevelvoerder

’n Misdaadslagoffer het een van sy aanvallers glo herken in sy… polisie-uniform, berig Beeld. Die slagoffer van ‘n rooftog het dokumente by ’n polisiekantoor oos van Pretoria laat sertifiseer toe hy met skok besef het dat sy aanvaller ‘n skofbevelvoerder van die Boschkop-polisiekantoor is. Die polisieman, Joshua Raboshaba (50), sal vandag in die hof verskyn

Lees verder: Slagoffer eien aanvaller as polisiebevelvoerder

Ses vas vir brandstigting

Ses mense is vir ondervraging Woensdag in hegtenis geneem nadat 19 busse by die Buscor-depots in Nelspruit vroeg Dinsdag uitgebrand is, het Mpumalanga polisie gesê.    “Ons het ses mense in die Laeveld-gebied in Mpumalanga vir ondervraging ingeneem,” het Kaptein Leonard Hlathi gesê.    Die ses is Woensdag gearresteer gedurende die vroeë oggendure nadat inligting

Lees verder: Ses vas vir brandstigting

Mugabe gaan voort met verinheemsing

Zimbabwe se president Robert Mugabe het Woensdag beweringe deur Eerste Minister Morgan Tsvangirai se kantoor verwerp dat die regering ‘n wet omkeer het wat buitelandse maatskappye dwing om ‘n meerderheidsbelang aan die breë bevolking oor te dra. Mugabe het gesê dat die opmerkings dat verinheemsing en bemagtigingsregulasies geskrap is, nie waar is nie, maar dat

Lees verder: Mugabe gaan voort met verinheemsing

VSA en SA versterk diplomatieke bande

Die Verenigde State en Suid-Afrika het Woensdag ‘n ooreenkoms  onderteken wat ‘n hupstoot sal verleen diplomatieke bande, ‘n nuwe teken van die belangrikheid waarmee die VSA-administrasie Pretoria se rol in die streek bejeën. Die “strategiese dialoog” wat deur die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Hillary Clinton en haar Suid-Afrikaanse eweknie Maite Nkoana-Mashabane in die vooruitsig

Lees verder: VSA en SA versterk diplomatieke bande