Werkers by die Vlakfontein-steenkoolmyn naby Ogies in Mpumalanga het Woensdag begin met ‘n ondergrondse sitstaking. Die werkers is aangestel deur die Concor-oopgroefmynmaatskappy, ‘n subkontrakteur vir African Exploration, wat aan die staat behoort. Die stakende werkers is gekant teen voorgestelde afleggings by die myn. ‘n Leier van die plaaslike tak van die vakbond Amcu, Ernest Mogale
Derde dood in Brits-oproer
Die polisie sê ‘n derde persoon is by Mothutlung, naby Brits tydens die oproer dood nadat hy uit ‘n polisie-Nyala gespring het. Twee oproermakers is vroeër doodgeskiet deur die polisie nadat inwoners die strate ingevaar het oor ‘n tekort aan water. Die aangehoudene het glo uitgespring om uit aanhouding te ontsnap. Vroeër is berig dat
PVV verontwaardigd over afhaken Zuid-Afrika bij Taalunie
De Partij voor de Vrijheid heeft maandag vernomen dat Zuid-Afrika niet langer wil samenwerken met de Nederlandse Taalunie – de verdragsorganisatie tussen Nederland, Vlaanderen en Suriname. In 2010 ondertekende een Zuid-Afrikaanse minister in Brugge een intentieverklaring met de Taalunie, dit bij het dertigjarig bestaan van de Taalunie. Dat jubileum werd destijds opgeluisterd door Prinses Máxima
Lees verder: PVV verontwaardigd over afhaken Zuid-Afrika bij Taalunie
Vermeende sluipmoordenaars met gesofistikeerde opspoorsagteware gevang
Gesofistikeerde rekenaaropspoorsagteware en geïnkripteerde iPhones en iPads is verlede week in beslag geneem waarop inligting van ten minste 10 beamptes is wat tans die mafiabaas Krejcir ondersoek. Dié inligting oor ‘n gespesialiseerde span wat die bedrywighede van die voortvlugtige Tsjeg ondersoek, is in die besit van vier vermeende sluipmoordenaars gevind nadat hul plan om twee
Lees verder: Vermeende sluipmoordenaars met gesofistikeerde opspoorsagteware gevang
Om die verkeerde probleem op te los
deur Manfred Delport [followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Volg Manfred op Facebook. Ons gaan eersdaags weer, soos elke jaar, van die Kaapse pers verneem hoe dit baie beslis hierdie jaar die Kaapse span se jaar in die Super 15 gaan wees, nádat die Stormers ‘n paar wedstryde vroeg in die seisoen wen. En dan, iewers in
Amerikaanse Senaat gee Israel blanko tjek vir oorlog teen Iran
Die Amerikaanse Senaat sal vandag waarskynlik ‘n blanko tjek aan Israel oorhandig vir oorlog teen Iran. Die Senaat se wetsontwerp S.1881 lui: As Israel “verplig word tot militêre optrede in wettige selfverdediging teen Iran se kernwapenprogram,” moet die Verenigde State van Amerika “Israel ondersteun en voorsien van … diplomatieke , militêre en ekonomiese steun in die
Lees verder: Amerikaanse Senaat gee Israel blanko tjek vir oorlog teen Iran
Op 15 Januarie 1876 is die eerste Afrikaanse koerant uitgegee!
Vandag, presies 128 jaar gelede, is die eerste koerant in ons taal, die Afrikaanse Patriot, gepubliseer. As ‘n mens kyk na die kwessies op die voorblad, het dit in byna 130 jaar geensins verander nie. Vandag skryf ons op die internet, maar veg steeds vir die erkenning en behoud van Afrikaans. Daar is ook min
Lees verder: Op 15 Januarie 1876 is die eerste Afrikaanse koerant uitgegee!
Plaasmoord eis Merino-boer
‘n Groot Merinoboer in die Oos-Kaap is op sy plaas in die Barkley-Oosgebied vermoor. Sarel Pretorius is laat in die aand om ongeveer 9h30 doodgeskiet op 14 Januarie 2014 deur swart aanvallers Die polisie sê die 61-jarige Pretorius is doodgeskiet. Sy vrou, Annemarie is vasgebind maar sy is glo nie beseer nie. Die voorval het
Bodem 8: Stormloop
‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter Lees eers Bodem 7 en alle vorige episodes. Die drie Hilux-bakkies, groot en vol moderne kontoere, kom oor die kruin van die bult met die snelweg af aangesnel. Die dieselenjins snou en dis asof die laaibakke uit woelende arms bestaan. Elke bakkie het ten minste tien swart manne agter op
Skatryk SA-sakeman se heli stort in Zim neer
Die liggaamsdele van ‘n Suid-Afrikaanse sakeman wat dood is in ‘n helikopterongeluk in Zimbabwe, is tot 30m van die toneel gevind nadat hy glo probeer om te spring van die helikopter, het getuies in Harare gesê. Christian Malila Ndou , 55 , die skatryk eienaar van ‘n sekuriteitsmaatskappy in Beitbrug, was alleen in die Amerikaanse
