PVV verontwaardigd over afhaken Zuid-Afrika bij Taalunie

Vergaderzaal van de Eerste Kamer in Den Haag
Vergaderzaal van de Eerste Kamer in Den Haag

De Partij voor de Vrijheid heeft maandag vernomen dat Zuid-Afrika niet langer wil samenwerken met de Nederlandse Taalunie – de verdragsorganisatie tussen Nederland, Vlaanderen en Suriname.

In 2010 ondertekende een Zuid-Afrikaanse minister in Brugge een intentieverklaring met de Taalunie, dit bij het dertigjarig bestaan van de Taalunie. Dat jubileum werd destijds opgeluisterd door Prinses Máxima en Prinses Mathilde.

Sindsdien is niets meer iets vernomen van Zuid-Afrika. Brieven van de Nederlandse Taalunie zijn nooit beantwoord. Zuid-Afrika heeft nimmer enige interesse getoond in samenwerking. Nu heeft Zuid-Afrika laten weten spijt te hebben van zijn handtekening en er onderuit te willen. Dit werd maandag bekend op een vergadering van de IPC van de Taalunie in Antwerpen, na vragen van de PVV.

Martin Bosma (PVV) was de afgelopen twee jaar voorzitter van de Interparlementaire Commissie (IPC) – het Vlaams-Nederlandse ‘parlement’ dat toeziet op de Taalunie.

De Partij voor de Vrijheid is diep teleurgesteld: “Het Afrikaans is nauw verwant aan het Nederlands. De onderlinge banden gaan terug tot Jan van Riebeeck’s aankomst in de Kaap in 1652. De Zuid-Afrikaanse regering heeft geen enkele belangstelling voor het Afrikaans. Het regime staat met zijn rug naar deze taal, alle vrome praatjes over zijn liefde voor de elf officiële talen ten spijt. Het was veelzeggend dat de Zuid-Afrikaanse minister die in 2010 zijn handtekening kwam zetten geen enkel idee had wat hij kwam doen en totaal niet wist wat de Taalunie is.”

18 thoughts on “PVV verontwaardigd over afhaken Zuid-Afrika bij Taalunie”

  1. Dat Brugge een uniek prachtig stadje is mag NVA en VB trots op zijn en dat een Zuidafrikaanse minister daar wel eens een blik in de Middeleeuwen wil werpen ok.

    Een paar woordjes Afrikaans van ‘talenwonder’ Frans Timmermans kan nu geen soulaas bieden.
    Mensenrechten omvat meer dan Homorechten in Rusland die bij deze man en ook Amnesty Int. de boventoon schijnen te voeren.

    Hoe ver is BZ met het ‘dophou’ van de Afrikaanse/Boere slachtoffers van ‘misdaad’ temidden van dagelijkse politieke opruiing zoals toegezegd december 2012 ?
    De schrijnende optelsom van Sunette Bridges is helaas niet mis te verstaan.
    Aannemelijk waren de kamervragen niet bedoeld als pappen en nathouden.

    Het versleten antwoord van Timmermans wanneer in gedrang, dat Nederland maar een klein landje is, is volstrekt onacceptabel. Rusland durft men wel voortdurend te tergen en in Mali zijn al ‘boots on the ground’. Bovendien mag men gezien zijn functie, hij heet toch geen ministertje, voor dat salaris best wat verwachten.

    Hoog tijd voor de kamerleden om b.v. Sunette en Dan in èèn kamer te krijgen met deze minister van Buitenlandse zaken voor een indringend onderhoud waarbij concrete toezeggingen niet mogen ontbreken ?

    Links Nederland (in meer of mindere mate alle politieke partijen) heeft deze te verwachten benarde positie van de Afrikaans sprekende etnische minderheid temidden van alom irrationeel dubieus geschreeuw mede gecreëerd.
    Dat schept moreel gezien EXTRA verantwoording om in te staan voor de veiligheid.

  2. Ek is nie bekend met die agtergrond van hierdie ooreenkoms nie. Nietemin die volgende: Daar word vermeld dat “Zuid-Afrika” nie meer in die samewerkingsooreenkoms met die Nederlandse Taalunie belangstel nie. Wat word bedoel met “Suid-Afrika”? Word bedoel die Suid-Afrikaanse regering? Wie is die Minister wat die intentieverklaring onderteken het? As dit in 2010 onderteken is, beteken dit dat dit is deur ‘n minister van die ANC-regering ondereken moes gewees het. As dit alles juis is, dan kan ek net sê dat die ooreenkoms, of die voorneme om ‘n ooreenkoms aan te gaan, onderteken is deur mense (dws die ANC regering) wat allermins, maar allermins in die beskerming of bevordering van die Afrikaanse taal belangstel, geen duit omgee of die taal voortbestaan of nie en trouens alles in hulle vermoë doen om die taal te vernietig. Hoewel ek persoonlik teleurgesteld is oor die skipbreuk van hierdie ooreenkoms en die samewerking wat daaruit moes voortspruit, is ek bevrees dat geen ander resultaat verwag kon word met die persone wat van Suid-Afrikaanse kant betrokke was nie. Om ‘n samewerkingsoorkoms betreffende die Afrikaanse taal te laat onderteken deur ‘n ANC minister is byna lagwekkend.

  3. Hoekom het die Nederlandse regering n jaar gewag voor hulle gepraat het? Dit op sigself is vir baie verdag. Perslot van rekening was die Nederlandse regering baie goed ophoogte van die Afrikaners se sogenaamde rassisme, maar wanneer dit by die Afrikaners se oorlewing en taal kom wat die swartes wil uitwis dan wis hulle absoluut niks.
    Solank daar Afrikaners is sal ons taal leef en groei self die swart ANC kan nie ons taal vernietig nie met al hulle magsmisbruik om dit dood te druk – ons begin net die voordeel ontwikkel dat 80% van die swartes verstaan nie Afrikaans nie en dit is tot ons voordeel en pas my uitstekend!

  4. Die Hollanders se eie taal is so deurdrenk van vreemde woorde, en dit lyk nie of hulle veel daaraan doen nie.
    Buitendien gaan die Islam ook daar by hulle nie hollangs praat nie. Wonder ek nou hoeveel mense, persentasie gewys van hulle bevolking, praat nog hulle taal suiwer.
    Geert Wilders is hulle enigste hoop, indien hulle hyoegenaamd belangstel, om hulle gaie te red.

  5. Ek vind dit vreemd dat enigeen verbaas staan. Weet nie of daar 1 minister in ons land is wie se integriteit nie bevraagteken kan word nie. Daar mag wees, maar ekself ken nie soeen nie. Die Afrikaanse taal is in elk geval oorbodig, as die volk wat dit praat stelselmatig uitgemoor word. Het Nederlanders enigsens meer rugraat as Amerikaners? Blaf dan bietjie harder.

    1. Ek weet van geen oorlog wat die Hollanders ooit gevoer en gewen het nie.
      Die Engelse het hulle destyds, na Oom Jan, uit die Kaap van storms verjaag.
      Ek sit geen geld op hulle as hulle by enige konfrontasie met ‘n ander moontheid betrokke raak nie.
      Nie eens die kleinste op die aarde nie.

  6. Waar de wetter is die FAK-KIRS en ander sogenaamde stryders en beskermers van die Afrikaanse TAAL!!!
    Die Boeties, Kypie-friekenkaners, Taalraad en al die ander spul trutte wat hulself altoos so hoog opgee as verteenwoordigers van die mooiste Taal???
    Poplap Goosen en sy spul maak-as-offers trap hoeka die Lae-Lak-Lande se vloere snuif mbv Afrikanergeld.
    Waarom loop teem en kerm hulle nie dadelik by die veelwywerende bokspringende ‘ikoon’ met sy Mr Price tekkies, die spul Kase, asook die enkele goeie Vlaminke wat nog in Wes Vlaandere aan’t rondstrompel is?

    1. Sjert hoekom dink jy het die ANC ons taal so onderdeur gespring
      in samewerking met die Hollanders? Hulle is desperaat met ons Afrikaners wat hulle nie deur manipulasie wreedheid en magsmisbruik kan onder kry nie! – vir wat voor vererg jy so vir mense wat nie jou gelyke is nie. Plaas en loop kuier jy eerder vir jou oulike buurvrou tot jy beter voel 😉

      1. Rieme ek is laaaaankal dik vir organisasies soos die FAKspul. Meesal ‘n klomp soustreinryers, aandagsoekers en papierpoppe.
        Kekkelbekke wat met allerlei slimmighede en ‘ontledings’ vorendag kom. Waaroor tot vervelens toe geteem en gekerm kan word. Maar wanneer die pawpaw die waaier uit rat uit wil ruk, verdwyn hulle so vinnig soos ‘n KFC bucket in ‘n spietkop se kar. (Iewers ussen Mosselbaai en Stilbaai)
        🙂

        Is juis van al die Rooitaal ge-gooiery by my mooi Ingilse buurvrou wat my tande so stomp raak en my so de wetter in laat word vir ons slap taalgenote. Hulle kan nie eers die spul Kase en Vlaminke aanvat nie…Waar gaan die spul PK’s die moed vandaan skep om die veelwywende tekkie djaaiwir en sy ‘outfit’ te tekkel???

          1. Fenks Willy.
            Mens moet katvoet loop om jouself nie die ganse tyd so vreeeeslik ernstig te ervaar nie.
            Sê my mooi en vriendelike Ingilse buurvrou.

  7. Sorrie pel.
    Sedert Klaas de Jonge, Helena Pastoors en die res van Kaaskopland en België se siele die ANC en SAKP so ywerig gehelp het om ons Afrikaners te terroriseer, te boikot en te wat nog alles, praat julle gewoon Hollangs in Kaaskopland.
    Krijgt voor u.
    Sommer sukke sakke vol my tjaaina!
    QED

Maak 'n opvolg-bydrae