Dodetal styg ná skietery by Grootvleimyn

Altesaam sewe onwettige mynwerkers het gesterf toe ‘n geveg in ‘n mynskag in Brakpan-Noord aan die Oos-Rand uitgebreek het. Nóg 12 is gewond. Nooddienswerkers het aanvanklik op vier lyke afgekom by die Grootvleimyn. Volgens berigte is skote die naweek afgevuur toe ‘n ondergrondse geveg tussen twee groepe onwettige mynwerkers uitgebreek het. Sommige families beweer hul

Lees verder: Dodetal styg ná skietery by Grootvleimyn

Tlokwe se ANC-burgemeester skop vas

Maphetle Maphetle, onsetelde burgemeester van Tlokwe, het Dinsdag geweier om sy kantoor te ontruim omdat hy teen ‘n hofbevel gaan appelleer, het ‘n ANC-woordvoerder gesê. “Maphetle Maphetle beset die kantoor omdat die ANC besluit het om teen die uitspraak te appelleer,” het Kenny Morolong, woordvoerder van die ANC in die Noordwes, gesê. “Die burgemeester en

Lees verder: Tlokwe se ANC-burgemeester skop vas

SA eis Morsi se vrylating van Egipte

Die Suid-Afrikaanse regering eis dat die ontsetelde president van Egipte, Mohammed Morsi, vrygelaat word. Clayson Monyela, woordvoerder van die departement van internasionale betrekkinge en samewerking, sê Suid-Afrika dring daarop aan dat die president “en alle ander politieke gevangenes onvoorwaardelik vrygelaat word.” Hy het verwys na gevangenes wat “sedert die ongrondwetlike verandering van die regering op

Lees verder: SA eis Morsi se vrylating van Egipte

FW verraai en Naspers verdraai

deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Dan Roodt’s se Facebookblad Die boikotaksie wat daar die afgelope paar weke spontaan teen die Naspersgroep losgebars het, kom ná jare van oneerlikheid deur mnr. Koos Bekker se maatskappy. Naspers redeneer nie hy, hy stigmatiseer. Hy debatteer nie, hy verguis. Soos ‘n viswyf op die

Lees verder: FW verraai en Naspers verdraai

ANC erken Zim-burgers se aandeel in SA

Gwede Mantashe, die ANC se sekretaris-generaal, het het toegegee dat pres. Robert Mugabese stelling dat Zimbabwiese burgers Suid-Afrika se ekonomie oorgeneem het, waar is. Hy gesê Suid-Afrika kan by Mugabe gaan kers opsteek wat betref beleggings in onderwys en opleiding. Hoewel “dit erg is om by Mugabe te hoor”, is dit nie onwaar nie, het

Lees verder: ANC erken Zim-burgers se aandeel in SA

Brittanje wil immigantestroom stop

Om immigrasie te bevraagteken was vir jare beskou as rassisties in Brittanje, maar al drie vernaamste partye het begin om te praat oor die moeilike onderwerp in reaksie op stygende openbare angs dat die VK oorspoel gaan word deur ander rasse en kulture. Die gewildheid van anti-immigrasie veldtogte deur veral UK Independence Party (UKIP) het

Lees verder: Brittanje wil immigantestroom stop

Tsvangirai betwis vry en regverdige verkiesing

Die Zimbabwiese eerste minister, Morgan Tsvangirai, sê hy glo nie dat die land se verkiesingskommissie môre ‘n vry en regverdige verkiesing in die land kan hou nie, en het gevra dat die lede bedank. Tsvangirai het aan meer as 50 000 ondersteuners in Harare gesê hy vrees dieselfde stemknoeiery wat die vorige verkiesings in 2008

Lees verder: Tsvangirai betwis vry en regverdige verkiesing

Onwettige dobbelmasjiene vernietig

Meer as 400 onwettige dobbelmasjiene is in Mahikeng in Noordwes vernietig, nadat daarop beslag gelê is. Die LUR vir Ekonomiese Ontwikkeling in die provinsie, Matlalepula Rosho, sê onwettige dobbelbedrywighede word deur hoogs gesofistikeerde sindikate uitgevoer. Volgens die uitvoerende hoof van die provinsie se Dobbelraad, Themba Ngobese, is die wette oor die voorkoming van onwettige bedrywighede

Lees verder: Onwettige dobbelmasjiene vernietig

Polisiebeampte gekaap

‘n Polisiebeampte is gewond nadat drie mans hom van sy dienspistool beroof en sy motor gekaap het, het die polisie in die Oos-Kaap Maandag gesê. Die 45-jarige adjudant-offisier is Sondag in Mainstraat geskiet, waar hy stilgehou het, het kapt. Jackson Manatha gesê. “Drie gewapende mans het die polisiebeampte en die ander insittende beveel om uit

Lees verder: Polisiebeampte gekaap

Carlton-juweeldiefstal beloop nou miljarde

Die organiseerder van ‘n diamantuitstalling en -verkope het die geraamde waarde van juwele wat tydens ‘n rooftog gesteel is, meer as verdubbel, het ‘n staatsaanklaer gesê. Volgens die organiseerder is die juwele helderoordag in die Carlton-hotel, een van die deftigste hotelle in Cannes, gegryp. Die juwele is sowat R1,3 miljard werd. Die polisie het vroeër

Lees verder: Carlton-juweeldiefstal beloop nou miljarde