Om immigrasie te bevraagteken was vir jare beskou as rassisties in Brittanje, maar al drie vernaamste partye het begin om te praat oor die moeilike onderwerp in reaksie op stygende openbare angs dat die VK oorspoel gaan word deur ander rasse en kulture.
Die gewildheid van anti-immigrasie veldtogte deur veral UK Independence Party (UKIP) het die kwessie nou in die hoofstroom gedwing.
Cameron se regerende Konserwatiewes, wat agter raak by die Arbeiders in die plaaslike stembusse, het belowe om ‘n verreikende immigrasiebeleid in te voer en sê hulle gaan netto-immigrasie met ‘n derde verminder.
Die immigrasiekantoor in Brittanje het bevestig dat hy ‘n terugbetaalbare bedrag van ongeveer R45 000 gaan eis vir visums van “hoërisiko”-besoekers uit ses voormalige kolonies in Afrika en Asië.
Luidens ‘n verklaring wat Maandag uitgereik is, sal Brittanje voortgaan met die loodsprojek wat woede en beskuldigings uit verskeie oorde ontlok het. Die land is ook gewaarsku van weerwraak en dat die besluit handelsverhoudings kan skaad.
Dit is nie bekend wanneer die projek sal begin nie.
Indien die projek suksesvol is, sal Brittanje die bedrag “op ‘n intelligensie-geleide basis op enige visum-roete en enige land” kan toepas.
Die lande wat tans geraak word is Nigerië, Ghana, Indië, Pakistan, Bangladesj en Sri Lanka.
Die immigrasiekantoor het gesê hy hoop die deposito-stelsel verhoed dat mense te lank in die land bly en die koste van buitelanders se gebruik van openbare dienste kan verhaal. – AP

Immigrasie is seker nie net sleg nie solank jy die regte mense toelaat in jou land nie. Maar Europa en Britanje het vir self ‘n lat gepluk en hulle sit nou met ‘n groot probleem. Hulle is lankal nie meer suiwer wit lande nie, inteendeel, sekere dele van England sal jou laat dink dat jy in Asië woon!
Ek is nou nie die grootste ondersteuner van Engeland nie maar dit is vir my hartseer dat die weste geval het vir die “ons is jammer ons het julle onderdruk tydens die Imperialistiese tydperk (sommer van die begin van tyd af) neem maar ons land oor” bedrogspul wat al die blanke lande nou begin onderdruk. Ek dink nie die blankes het ooit verwag dat dit so verkeerd sou uit draai vir hulle nie – die skade wat immigrasie en veelrassigheid aan blanke kulture en bloed gedoen het en nog gaan berokken in die volgende 50 jaar is katastrofies. Ons kan nie net hoop om saam te staan as ‘n nasie nie maar as ‘n ras; anders lyk die slotsom droewig as jy die statistiek lees.
Moenie dink ‘n volksmoord gebeur net met ‘n panga en ‘n geweer nie, daai swaard tussen jou bene vernietig jou gene as jy teen die wet van God gaan. Om glad nie kinders te kry nie (as jy kan) is amper net so erg sou ek se.
Years of liberal policies have come back to bite their Albion backsides.
Hulle kry net wat hulle virdien. In ‘n paar jaar sal hulle ‘n minderheid in hulle eie land wees.