Diegene wat vir spesiale stemme geregistreer is, sal vandag landwyd voortgaan om te stem. Die Onafhanklike Verkiesingskommissie sê die proses het to dusver hoofsaaklik sonder probleme verloop ten spyte van onrus op Lorainne en Malamulele in Limpopo en Sterkspruit in die Oos-Kaap. In die Wes-Kaap het bykans 34.000 mense vir spesiale stemme geregistreer. Die provinsiale kiesbeampte,
Lees verder: Onrus in Limpopo en Oos-Kaap dag voor verkiesing
