
China het al die invoer van kaas uit Brittanje gestaak.
Die verbod is op 1 Mei ingestel na inspeksies vroeër in die jaar uitgevoer is om te verseker dat alle Britse verskaffers van suiwelprodukte voldoen aan die nuwe Chinese voedselveiligheidswet.
Kwessies wat verband hou met die instandhouding, lugsanitisering, roumelkvervoertemperature en chemiese stoorprosesse is aangehaal in die Chinese oudit as die redes vir die tydelike verbod.
In ‘n verdere wending van die kaasoorlog, is Ierland deur die Chinese oudit as blakend gesond verklaar vir kaasuitvoere en het magtiging ontvang om sy kase uit te voer na China presies op dieselfde oomblik toe die verbod op die Verenigde Koninkryk in werking getree het.
Die Britte verkeer in skok oor die besluit en sê as hierdie saak nie vinnig opgelos word nie, sal hulle kyk na die moontlikheid van ‘n vergeldingsaksie.
Die Verenigde Koninkryk het op 30 April ‘n EU-wet aangeneem wat die verkoop van ongelisensieerde kruieprodukte – in die besonder dié wat gebruik word vir Chinese kruiemedisyne – verbied.
China is nog steeds getraumatiseer deur die besmette melkpoeier wat die dood van ses babas veroorsaak het en duisende siekes in 2008.
Sommige ontleders beskou die kaasoorlog as ‘n poging om die speelveld tussen binnelandse melkmaatskappye en buitelandse maatskappye gelyk te maak. Buitelanders het gefloreer as gevolg van die openbare bedenkinge oor voedselveiligheid.
Nogtans beteken die probleme met produksie steeds dat China groot hoeveelhede suiwelprodukte invoer.

Hoor wie praat! Het China ‘n voedselveiligheidswet? Die goed eet dan hond, slang en enigiets denkbaar. Van daardie geelnasie is tot kannibale!
Wat is die veter-ogies se probleem … hulle vreet enigiets wat voor kom.
Dit is jammer Adam en Eva was nie Chinese nie, hulle sou die pratende slang gevreet het.
henkst• said 15 days ago: “Die mite van die pratende slang – Serpens Caput – wat Eva verlei het is nog beter”
Henkst, party dae wonder ek of jy iemand nodig het – om jou breins met ‘n stok te koggel… Duidelik doen jy dit sommer aan jouself. (Soort van…)
Jy dwaal – selfs oor jou eie makabere dwalinge… ;-))
Ons weet te min van die Chinese se prestasie en mites.
Groot inderdaad is die verhewenheid van die Skeppingsdaad, waaraan alle wesens hul begin te danke het en wat alle hemele deurdring. Lao Tse
Die Chinese se skepper heet Pangu!
Die Chinese vorm tweederdes van die wêreldbevolking!
China vervaardig vanaf 2008 meer motors per jaar as die res van die wêreld saam!
Die laaste vyf jaar het ‘n halfmiljoen Chinese hulle in die NSA gevestig!
Kan jy brei?
As jy van velle praat, ja.
Nee – ek praat van jasse en lang onderbroeke met twee breipenne en sintetiese pienk wol brei…
Net dalk is die Britte “te skoon” vir China se mark! Nee dit gaan oor bemarking van hulle eie stront! Ek het gister gehoor dat die brood ook nou ondersoek word vir een of ander chemikalieë wat die brood “vars” laat voel waaronder Woolworths brood ook genoem is!
dis nou n vars storie JAVR, Hau!
We weel give away a half, loaf weeth every half liter of milk for the masses when we become president. Milk & bread for the people, stolen by the people, Viva, Plastic bread, Viva.
Hoop ons melkboere kry ‘n kans om hulle melk uit te voer
Dis nie nodig nie – China is alreeds in S.A….
Maak die Engelse hoegenaamd kaas? Daar is glo iets soos Cheddar en dis omtrent al. Waarom sou die Sjinese dan net Cheddar kaas invoer as hulle vir elke dag van die jaar ‘n ander Franse kaas kan eet?
Wat? nie genoeg plastiek in die pom’s se kaas nie??!!