Die hooggeregshof in Pretoria sal na verwagting Dinsdag uitspraak lewer oor die handboekfiasko in Limpopo.
‘n Aansoek om die onderwysdepartement in Limpopo te dwing om uitstaande handboeke af te lewer, is by die hof ingedien.
Die gemeenskapsorganisasie Basic Education for All (Befa) het die aansoek gebring nadat die departement van onderwys erken het dat honderdduisende handboeke eers laat bestel is weens begrotingsbeperkings.
Die bestellings is eers in April ingedien. Volgens die departement wag hulle steeds vir die aflewering van 158 000 handboeke.
Befa het aansoek gedoen vir ʼn hofbevel om die departement te dwing om te hou by sy spertyd van 6 Junie om alle uitstaande handboeke af te lewer.
Hulle eis dat die departement in die toekoms soortgelyke situasies sal vermy deur die opstel van ‘n noodplan.
Die Departement se regspan het aangevoer dat net meer as twee persent van die sewe miljoen handboeke nie afgelewer is nie. Die skole het na bewering nagelaat om tekorte aan te meld.

Same old, same old. Dis amper die helfte van die jaar.
Dit is al klaar te laat. Jaar na jaar gaan dit maar so. Gaan soek maar daardie handboeke onder die brûe en in die rivierlope. So word ‘n provinsie bankrot bestuur deur malema en sy gespuis.
“Liberation before education” VIVA ANC – julle nalatenskap is etlike generasies ongeletterdes. Juis hierdie massas is die slang wat julle gaan opeet.,
“Liberation before education” Dit is wat van nature – ongeskrewe by enige ape se hok geskryf staan…: “Breek eers alles af en leer dan – hoe om ‘n piesang soos ‘n witmens af te skil…”
En wanneer hulle die uirspraak gekry het – wat dan? Met verlede jaar se boeke begin ;-))))))))))