Zuma moet roekelose uitsprake repudieer vra TLU

TLU SA se Adjunk-president., Louis Meintjes, is deur die landbou-unie afgevaardig om persoonlik die replieke van die ministers van Landbou en van Landelike Ontwikkeling en van Grondhervorming, in die Parlement by te woon. Meintjes het vandag tydens TLU SA se Algemene Raadvergadering terugvoer gegee oor sy besoek, en gesê dit is bemoedigend om te sien

Lees verder: Zuma moet roekelose uitsprake repudieer vra TLU

Elektrisiteit in ‘n digitale ekonomie

Elektrisiteit is veel meer as net ‘n energiemedium. Die potensiaal vir innovasie wat in elektrisiteit opgesluit lê maak dit die hartklop van die beskawing, waarsonder die mensdom moeilik sou kon voortbestaan. Dit is veilig om te aanvaar dat die pas van tegnologiese innovasie uit elektrisiteit nog vinniger in die toekoms gaan versnel. Die belangrikste voordeel

Lees verder: Elektrisiteit in ‘n digitale ekonomie

Krugerstandbeeld bly

Die Vryheidsfront Plus het ‘n verslag van die Tshwanemetroraad se burgemeesterskomitee verwelkom waarin vermeld word dat ‘n beplande standbeeld van Nelson Mandela nie op Kerkplein in Pretoria opgerig sal word nie, maar eerder by die Ou Sinagoge-perseel nie ver daarvandaan nie. Kerkplein was volgens die verslag een van tien moontlike staanplekke van die standbeeld, maar

Lees verder: Krugerstandbeeld bly

Verbied ‘Tshwane’ vra AfriForum

AfriForum het vandag in sy getuienis voor die tribunaal van die Uitsaaiklagtekommissie van Suid-Afrika (UKKSA) gevra dat dié kommissie SABC TV moet verbied om tydens nuusbulletins die munisipale naam “Tshwane” te gebruik om na Pretoria te verwys. Die UKKSA-tribunaal het vandag se verhoor oor SABC TV se gebruik van “Tshwane” gereël om aan beide die

Lees verder: Verbied ‘Tshwane’ vra AfriForum

VF+ vra ondersoek oor volkslied

Die VF Plus gaan die Kommissie vir die Bevordering en Beskerming van die Regte van Kultuur-, Godsdiens- en Taalgemeenskappe en die Pan-Suid Afrikaanse Taalraad vra om ondersoek in te stel na die sensurering van die volkslied tydens die openingseremonie van die Konfederasie Bekerkompetisie, Sondag. Die party het verskeie klagtes ontvang van lede van die publiek

Lees verder: VF+ vra ondersoek oor volkslied

Twaalfjarige gedwing om urine te drink vanwe? ‘rassisme’

Een volwassene en drie tieners by 'n Padvinder-kamp in Noord-Florida in die VSA, word daarvan beskuldig dat hulle 'n seun gedwing het om urine te drink omdat hy 'n rassistiese opmerking gemaak het. Die Putnam County Sheriff se kantoor het Maandag die vier van Ocala gearresteer op 'n klag van ontvoering. Die groep, tussen die

Lees verder: Twaalfjarige gedwing om urine te drink vanwe? ‘rassisme’

IAEA-hoof s? atoomwapens is versekering

El Baradei Mohamed El Baradei, hoof van die VN se atoomkragwaghondagentskap IAEA, het tydens 'n onderhoud met die BBC Dinsdag en Woensdag gesê dat lande wat 'n atoombom het, anders behandel word as lande daarsonder. Hy het die voorbeelde van Noord-Korea en Irak gebruik. Noord-Korea word uitgenooi vir samesprekinge, terwyl Irak, omdat hulle nie die

Lees verder: IAEA-hoof s? atoomwapens is versekering

400 wrakstukke van Air France-vlug gevind

Franse ondersoekbeamptes het Woensdag gesê meer as 400 wrakstukke van Air France se vlug 447 is gevind ná ’n noukeurige soektog in die Atlantiese Oseaan.

Franse ondersoekbeamptes het Woensdag gesê meer as 400 wrakstukke van Air France se vlug 447 is gevind ná ’n noukeurige soektog in die Atlantiese Oseaan.

Lees verder: 400 wrakstukke van Air France-vlug gevind

Noord-Korea ‘hou ernstige berdeiging in’

Amerikaanse en Suid-Koreaanse leiers het Noord-Korea gister gemaan om sy “kernambisies” te laat vaar en die bedreiging wat dit vir die Koreaanse skiereiland en omstreke inhou, te staak. Pyongyang bly, na wat berig word, op koers om ’n langafstand-missiel te lanseer. President Barack Obama het ná ’n spitsberaad in Washington met president Lee Myung-bak van

Lees verder: Noord-Korea ‘hou ernstige berdeiging in’

VSA troef Iran met Twitter

Die Amerikaanse regering het ontken dat hulle in Iran se verkiesing ingemeng het met behulp van die netwerk Twitter. Maandagmiddag het 'n amptenaar van die State Department, die departement van buitelandse sake, Jared Cohen, 'n e-pos aan Twitter gerig om te vra dat die netwerk nie onderhoud aan hulle wêreldwye net doen nie, omdat Iranese

Lees verder: VSA troef Iran met Twitter