Een van die mooiste geboue in die wêreld, Dresden se Frauenkirche in Duitsland maak tans vordering met die jaarlikse skoonmaak- en opknappingsproses wat onderneem is. Dié bekende kerk is tydens bomaanvalle gedurende die laaste maande van die Tweede Wêreldoorlog verwoes, maar het in 2005 na jare van herbouing weer sy deure geopen. Die kerk wat van uit alle
Swartman gevang met vermoorde vriendin se lyk in kruiwa
‘n Swartman is in hegtenis geneem omdat hy die ontbindende lyk van sy vriendin in ‘n kruiwa in Bloemfontein rondgestoot het, berig die Vrystaatse polisie. Haar liggaam is onder komberse weggesteek, maar ‘n plaaslike inwoner het soos in ‘n rillerfliek haar voet onder die kombers sien uitsteek. Dit het rondom 05:30 gister in Kagisanong gebeur,
Lees verder: Swartman gevang met vermoorde vriendin se lyk in kruiwa
Metrobeampte deur minibus doodgery
‘n Tshwane-metropolisiebeampte is Dinsdag deur ‘n minibus doodgery terwyl hy verkeer gereguleer het. Isaac Mahamba, woordvoerder van die metropolisie, het gesê die beampte het verkeer gereguleer by ʼn kruising waar die verkeersligte buite werking was in die Pretoriase middestad. Volgens Mahamba het ‘n minibus die beampte omgery en is hy daarna na ‘n hospitaal gehaas waar hy enkele ure later aan
Bheki Cele ontken dat ras ‘n rol speel by volksmoord op boere
Plaasaanvalle waartydens boere gemartel, verkrag en tereggestel word, het niks met die ras van die slagoffers te make nie, het die adjunkminister van landbou, Bheki Cele, gister gesê. Dit lyk asof Cele wou reageer op wye internasionele veroordeling en die organisasie Genocide Watch wat moorde op Afrikanerboere op vlak 6 van ‘n volksmoord geklassifiseer het.
Lees verder: Bheki Cele ontken dat ras ‘n rol speel by volksmoord op boere
Petisie: Spraakvryheid vir Afrikaanse aktiviste!
[emailpetition id=”2″] [signaturelist id=”2″]
Lees verder: Petisie: Spraakvryheid vir Afrikaanse aktiviste!
Citroën Picasso sonder gelyke in Suid-Afrika
Baie van ons het grootgeword met Franse rygoed in die motorhuis. Enige Franse motor is temperamenteel en nie almal hou van hulle nie. Die mense wat wel van ‘n Franse motor hou, sal altyd ‘n aanhanger wees. Die drie bekende Franse vervaardigers Peugeot, Renault en Citroën is al drie baie groot vervaardigers in Europa, maar
Moet net nie wit wees nie
Twee nuusbrokkies het die afgelope dae miskien die aandag van ‘n paar belangstellendes getrek. Ons laat vireers maar die afgryslike plaasmoorde daar wat ons daaglikse deel geword het. Die eerste nuusitem handel oor Ruvé Van Rooyen. Ruvé Van Rooyen was die Vrystaat se nommereenkandidaat in die onlangse matriekeksamen met ‘n gemiddelde van 96%. (99% in
Restitusie – ‘n gawe idee
Ek het onlangs ‘n skreeusnaakse inbelprogram op die radio gehoor. Soos met baie goed wat werklik snaaks is, was dit nie bedoel om snaaks te wees nie, en was beide die onderhoudvoerder en haar gas doodernstig. Die ateljeegas was ene doktor Mandla Zondi, wat na bewering ‘n akademikus en navorser is. Die program het kwansuis
Eskom loods uiteindelik nuwe veldtog teen koperdiefstal
Die nasionale kragvoorsiener Eskom het die lig gesien wat koperkabeldiefstal betref, en uiteindelik ‘n nuwe veldtog daarteen geloods. Verbruikers moet jaarliks miljarde ekstra opdok weens dié voortslepende plaag. Koperkabels wat gesteel word en later as skroot verkoop word, kos die kragvoorsiener jaarliks meer as vier miljard rand. Die verlies moet later van verbruikers verhaal word. Eskom-woordvoerder, Khulu Phasiwe
Lees verder: Eskom loods uiteindelik nuwe veldtog teen koperdiefstal
Miljarde Namibiese dollar vloei na Noord-Korea
Die regering van Namibië het klaarblyklik hegte bande met Noord-Korea. Die vermoede bestaan dat dié vriendskap om Namibië se uraanneerslae gesmee is. Namibiese dollar, miljarde daarvan, vloei jaarliks uit die staatskas na die Noord-Koreaanse wapenvervaardiger KOMID se verskansingsmaatskappy, Mansudae Overseas Project Group of Companies. Dié belegging is gemaak in weerwil van ‘n Veiligheidsraad-resolusie wat bepaal dat alle lidlande van die
