Die departement van Hoër Onderwys sê in geen land in die wêreld kry almal wat matriek slaag, universiteitstoelating nie. Die minister van Hoër Onderwys, Blade Nzimande het gereageer op ‘n eis van die Fees-must-fall-veldtog dat almal wat matriek geslaag het, die reg op universiteitopleiding het. Die direkteur-generaal van die departement, Gwebinkundla Qonde sê dit is
Lees verder: ‘Matriek waarborg nie universiteitstoelating nie’
