Lesings sal na verwagting vandag by die Universiteit van Pretoria hervat word. Streng veiligheidsmaatreëls geld op die UP-kampus wat na ‘n week van geweld weer vanoggend heropen. Georkestreerde geweld het die Tukkie-, Kovsie en Mahikeng-kampusse verlede week in chaos gedompel toe agente dmv verskeie kwessies soos onder meer Afrikaans as onderrigtaal en uitkontraktering opstand aangemoedig
Pukke kry hofbevel teen betogers
Die Universiteit van Noordwes het ‘n Hooggeregshofbevel verkry om die ontwrigting van akademiese bedrywighede op sy kampus op Potchefstroom te verbied. Studente wat bande het met die EFF, en skoonmakers het Vrydag op die kampus betoog. Chaos het op die universiteit se Mahikengkampus uitgebreek toe veiligheidswagte en studente gebots het. Die kampus is sedertdien gesluit.
EFF dreig om UV-lesinglokale te beset
Oproerige swart studente van die Universiteit van die Vrystaat (UV) dreig steeds om klasse Maandag te ontwrig. UV-woordvoerder, Lacea Loader, het bevestig dat alle akademiese en administratiewe dienste op die Bloemfontein- en Suid-kampusse vandag hervat nadat die kampus verlede week weens gewelddadige betogings gesluit is. OFM-nuus het egter inligting van ‘n student ontvang dat die
Winnie en apartheidstamhoof veg saam vir Qunu-huis
Die AbaThembu koninklike familie wil buite die hof skik met Winnie Madikizela Mandela oor Mandela se huis in die gewese Transkei. Hulle vra dat sy haar twis met oudpresident Nelson Mandela se familie buite die hof besleg. Sy word intussen daarvan verdink dat sy verklarings vervals het. Die oudpresident se gewese vrou is van plan
Lees verder: Winnie en apartheidstamhoof veg saam vir Qunu-huis
Een beseer in ANC-faksiegevegte
Minstens een persoon is beseer in faksiegeweld tussen ANC-ondersteuners op ‘n partysaamtrek in Durban terwyl die polisie teenstanders uit die stadion in Claremont verwyder het. ‘n Gedeelte van die skare het oproerig geraak toe die streekvoorsitter, Zandile Gumede, die podium bestyg het, het RSG berig. ‘n Gestoeiery het uitgebreek voordat die groep verwyder is. Die
Dan Roodt: Dis nou tyd om ANC te looi oor Afrikaans
Soos ons reeds Vrydag op hierdie webblad berig het, het Solidariteit en provinsiale leiers van die ANC in Gauteng, asook studenteorganisasies van die Universiteit van Pretoria (UP), Woensdag byeengekom om ‘n kompromie oor die taalkwessie by Tuks te vind. Dit word vandag met groot fanfare in Rapport aangekondig. Volgens Rapport is: “Een van die eerste
Lees verder: Dan Roodt: Dis nou tyd om ANC te looi oor Afrikaans
Leon Lemmer: Zimbabwe: Die ontheemding van blanke boere
Die aanloop tot die Bosoorlog in Rhodesië was die moord op Petrus Johannes Andries Oberholzer op 4 Julie 1964 by Melsetter, gevolg deur die moord op ‘n Viljoen-egpaar by Gadzema op 16 Mei 1966. Van 1973 tot 1979 is talle blankes deur terreurbendes vermoor, bv mev I Kleynhans by Centenary op 24 Januarie 1973 en
Lees verder: Leon Lemmer: Zimbabwe: Die ontheemding van blanke boere
Karel Combrinck: Die A-woord!
Max Du Preez maak die bewering dat «wit Afrikaners» «ongemaklik» voel oor sg. Portugees-Maleisiese invloed op ons taal. Wat Portugees-Maleisies beteken, weet die hemel alleen. Of liewer, die hemel weet, bygestaan deur Max Du Preez. Maar hierdie versinsel het ons reeds elders bespreek. Wat my persoonlik veel meer ongemaklik stem as vreemde invloede op ons
NWU Potch sluit omdat Mafikeng-brandstigters dalk op pad is soontoe
Die Potchefstroomkampus van die Noordwes-universiteit is vandag om 12:00 gesluit verklaar weens gerugte dat swart studente van die Mafikengkampus wat laas nog geboue aldaar verbrand het, op pad is Potchefstroom toe. PRAAG het ook vroeër berig dat Mafikengstudente, noudat hul kampus afgebrand en gesluit verklaar is, by Potchefstroom wil kom inskryf of “geakkommodeer wil word”.
Lees verder: NWU Potch sluit omdat Mafikeng-brandstigters dalk op pad is soontoe
Solidariteit, Afriforum, ANC en SAKP wil ‘vredesplan’ vir Tuks
Solidariteit en Afriforum sal saam met die ANC werk om ‘n “vredesplan” vir Tuks op te stel. Dit sluit ook die SAKP in. Volgens prof. Cheryl de la Rey, rektor en visekanselier van die UP, sal klasse Maandag hervat word. Provinsiale leiers van die ANC in Gauteng, Solidariteit en studenteorganisasies van die Universiteit van Pretoria
Lees verder: Solidariteit, Afriforum, ANC en SAKP wil ‘vredesplan’ vir Tuks
