'n Mens hoor dikwels die argument, nogal van Afrikaanssprekendes, dat die Afrikaner nie daarop mag aandring dat Afrikaans op 'n spyskaart verskyn nie omdat dit diskriminasie teen die nege ander amptelike inheemse tale (swart tale) sou wees. Ons moet dus tevrede wees met net Engelse spyskaarte, want dis onmoontlik om 'n spyskaart in al elf amptelike tale te hê.
Lees verder: Afrikaans het die reg om op elke spyskaart (en enige ander plek) te verskyn
