Suid-Afrika en Brittanje het gesprek gevoer oor Britse visum-vereistes. Die Britse minister van buitelandse sake – William Hague – sê hulle neem kennis van die vordering wat in Suid-Afrika gemaak word en wil hul samewerking vergroot as Suid-Afrika beter beheer toepas oor reisigers. Britse visum-vereistes is in 2008 ingestel weens die groot aantal vervalsings wat
Lees verder: SA, VK bespreek ontwikkelingshulp en visumvereistes
