Blade Nzimande
Die kommunis Blade Nzimande is minister van hoër opvoeding gemaak omdat hy 'n revolusionêr is, het metaalwerkers in Boksburg Dinsdag gehoor.
"…Ons het iemand nodig wat die begrip van 'n vaardigheidsrevolusie verstaan: dat die vaardigheidsrevolusie noodsaaklik vir die sukses van dié land is," het die ANC se sekretarisgeneraal Gwede Mantashe aan 'n nasionale-kongres-in-die-kleine van die Nasionale Unie van Metaalwerkers van Suid-Afrika gesê.

Lees verder: Nzimande is nodig vir ‘revolusie’, s? Mantashe