Stakende dokters in die Wes-Kaap het onmiddellik ná ’n massavergadering by Groote Schuur-hospitaal Woensdag laat blyk dat hulle die jongste aanbod waarskynlik Donderdag finaal van die hand gaan wys. Hulle het hul misnoeë uitgespreek oor die uitslag van die onderhandelings wat Dinsdagaand in Johannesburg geëindig het. Dr. Molefi Sefularo, die adjunkminister, het die nuwe aanbod
Lees verder: Dokters vies oor aanbod, afdankings en toestande
