Julius Malema, die EFF-leier se verhoor oor bewerings van bedrog, korrupsie en geldwassery word Dinsdag in die Hooggeregshof te Polokwane voortgesit. Die polisie is in die stad asook in die Seshego-lokasie, Malema se eertydse tuiste, ontplooi. EFF-lede en ondersteuners drom sedert Maandag naby die hof saam. Lede van die provinsiale wetgewer en parlement het ‘n
Damme het voldoende water
Die Departement van Waterwese en Sanitasie het bewerings dat Suid-Afrika watertekorte kan ondervind, verwerp. Vroeëre berigte het die rondte gedoen dat die land se varswatervoorraad kan opraak indien die water-infrastruktuur nie opgeknap word nie. Die Direkteur-Generaal, Trevor Blazer, sê die watervlakke in die damme is voldoende vir die vraag en aanbod en is nie die
Amerikaanse dokter vir ebola behandel
‘n Amerikaanse dokter wat aan die ebola-virus in Sierra Leone blootgestel was, is Sondag opgeneem in ‘n kliniek van die nasionale gesondheidsinstituut buite Washington. Die man se identiteit is nie bekend nie. Hy het as medikus vrywillige werk gedoen in ‘n eenheid waar ebola-lyers behandel word. Hy is tans in die hospitaal opgeneem as voorsorgmaatreël.
Australië stuur nie dokters na ebola-gebied nie
Die Australiese regering sal nie dokters na Wes-Afrika stuur om hulp met die ebola-epidemie te verleen nie. Die organisasie Dokters Sonder Grense en die Australiese opposisieparty het versoek dat die regering ‘n mediese span stuur om die nypende tekort aan dokters aan te spreek. Meer as 3 000 mense is reeds in Nigerië, Liberië, Sierra
Lees verder: Australië stuur nie dokters na ebola-gebied nie
Mortier tref vrou teen die kop
‘n Inwoner wat naby ‘n militêre basis woon is byna dood nadat sy deur ‘n 60 mm-beligtingsmortier teen die kop getref is. ‘n Beligtingsmortier is ’n militêre wapen en nie beskikbaar vir die publiek nie. Dit word met ’n mortierpyp afgevuur. Die polisie se bomeenheid moes die toestel kom verwyder wat die niksvermoedende Felicia Klopper
Twee in Kaapstad geskiet
‘n Vyftienjarige seun is Sondagmiddag in Valhalla Park, Kaapstad in die kop geskiet. Hy is aan die besering dood. Die Wes-Kaapse nooddienste het bekend gemaak dat die seun se liggaam in sy huis in Eleanor-pad gevind is terwyl hulle in die gebied was om ‘n ander noodgeval te hanteer. Dis nie bekend wat die omstandighede
Minister kap korrupte geboorteregistrasie
Die Minister van Binnelandse Sake, Malusi Gigaba, het sekere kerkleiers en oneerlike tradisionele stamhoofde daarvan beskuldig dat hulle met korrupte staatsamptenare saamwerk om Suid-Afrikaanse geboortes te registreer vir mense wat nie hier gebore is nie. Aansoeke vir geboortesertifikate het aansienlik gedaal sedert die begin van die regering se inisiatief om kinders binne 30 dae van
Watertekorte nog nie verby
Watertoevoer sukkel steeds in groot metropolitaanse gebiede, ten spyte van verklarings dat die probleem opgelos is. Die Minister van Water en Sanitasie, Nomvula Mokonyane, sê water sal herlei word na elf Pretoriase voorstede. Mokonyane sê die regering is bewus daarvan dat waterprobleme dringend aandag moet kry. Sy het gesê hulle het reeds begin om in
Waarom wou die vyand ons universiteite inpalm?
Met die jongste nuus in verband met die PUK vandeesweek, is dit helder dat die oorname van die Afrikaanse universiteite nou voltrek is. Iron Rensburg, Botman, Jansen en nou Kgwadi by die Noordwes-universiteit het seker gemaak dat al die Afrikaanse universiteite onder vyandelike beheer verkeer sodat die Afrikanerjeug tegelyk beheer en gebreinspoel kan word. Die
Afrikaners: handevat-inskiklik of streep in die sand?
Die Iraeliete was 40 jaar in die woestyn. Die blankes, veral Afrikaners, is reeds meer as 20 jaar in die politieke woestyn. Woestynverblyf in ‘n onbeskaafde woesterny is nie iets waartoe die blanke kiesers ingestem het nie. Die meerderheid blanke kiesers het as misleides ten gunste van magsdeling gestem, wat egter deur FW de Klerk
Lees verder: Afrikaners: handevat-inskiklik of streep in die sand?
