Tradisionele leiers het gedreig met regstappe teen die taakspan wat onwettige inisiasieskole wil sluit. Sowat 20 onwettige inisiasieskole is in die Sekhukhune-distrik in Limpopo gesluit, as deel van die regering se veldtog teen sulke onwettige skole. Die regering poog om sterftes tydens inisiasie te voorkom. ‘n Rekordaantal sterftes is reeds dié jaar aangemeld na rituele. Ouers
Lees verder: Tradisionele leiers dreig met regstappe as inisiasiekole sluit
