Ongeveer 300 oorlewendes van die Nazi-konsentrasiekamp Auschwitz-Birkenau het Dinsdag saam met wêreldleiers teruggekeer na die kamp om die ontsetting op 27 Januarie 1945 deur Russiese troepe te herdenk. Die herdenking het plaasgevind te midde van groeiende kommer oor die opkoms van anti-Semitisme in Frankryk, Duitsland en ander dele van Europa, het AFP berig. “Ons wil
Lees verder: Nazi-konsentrasiekamp-oorlewendes herdenk ontsetting
