China het onderneem om infrastruktuur op die Afrika-vasteland te moderniseer.
Die Volksrepubliek van China het ‘n Memorandum van Verstandhouding met die Afrika Unie onderteken vir die bou van moderne hoofweë, lughawens en treinspoorverbindings regdeur die vasteland.
Die moderniseringsplan sal 54 lande in Afrika raak.
Die voorsitter van die Afrika Unie Kommissie, Nkosazana Dlamini-Zuma sê dié ontwikkeling sal daartoe lei om die broodnodige streeksintegrasie te bespoedig.

Een van die dae voer hulle ‘n nuwe lekkerny uit na Sjina toe… Onder ‘n ander naam – bv. “African candy” natuurlik maar, eintlik is die gedroogde peuselhappies staffies vleis – Afrikaan vleis. Want China gaan waaragtig nie die mas opkom wanneer hierdie bakhand, stelende, vretende, hordes begin teel nie! LMAA!
Jy reken? Kyk bietjie hierna wat die Sjinese alles eet – ek dink
die swartes en die Sjinese sal mekaar se behoeftes goed kan aanvul 😉
https://www.google.com/search?q=chinese+insect+food+market&tbm=isch&tbo=u&source=univ&sa=X&ei=R6LIVMSUJYet7AaIv4CgDg&ved=0CD8Q7Ak&biw=1093&bih=506
Dankie Riempies dit was nou “appetizing”
Me I JuliAss arse so heppie you like for ouwer new foodstaffs
ouwer deere frends thy bring dem toh ouwer contry.
Hey Wenna, soega!!! You are thee fyke.!! there, only can be ONE!!, That one, she ees me, I, JuliAss, You are bloody BaasTed!! Your face, you shouw to mee, kowad!! I wheel martch for thees, you and that gerl weef the lots and lots of Beer drienkieng, fest she can dreenk the white beer and then she dreenk the Tjieng beer, Hau like, the beer gerl you are a fyke!! Fyke me, I am telleeng yous. Me, whaailst I am beesy suckeeng the hannie from thee moon, after my gloriaas weddieng to my primarry school swiethart, yous whaait rasaasts, you steal my name. Hau my waaif she wheel be verymuch upstets weef thees, she now in school, gr 6, but when she comes home to my kaya after the school, she wheel read theese and donner yous. I wheel be konsaaltieng weeth my komrades the lawyers, thees ees nown as plague and arrism. you Thiev!! I wheel now fast from eeting tjikon for one week, no wait, for lunch I wheel not eet KFC. I find you Baas Ted, i find yous. SOEGA!! HAMBA Wenna!! You sound laaike oussie, stoepad squueza. Dont call me stoepad, you stoepad.
Genade JuliAss jy is darrem nou baie kwaad – oppas vir die
bloeddruk – jy is hoeka so vet soos n speenvarkie deesdae.
Hau, me, I, JuliAss am now beeieng viektiemaaised, on these story, because, why? am am eefen beeing doubloed up laaike the double tjikon begga, or the double addaptir. You say varkie me?? I say varkie you, VOESSEK!! Why I maast oppas thee bloed, you pas eet op yourselvs We have been lieberated, we are not the slaves, no more! Lieberation after tjikon. Your name ees real boeer name. Leathar streengs, isch, domkop. I am feeneeshied weef yous overs and outs.
JuliAss is jou vrou net so vet soos jy?
Yo mast leev da tjikon and hany biki now ant cum prat sam met onsa peepol JuliAss :-))))))
Hey Wena, morena Slaptert, I reposessions your plot there by Meyerton, now, now, qouick, of quickest. Hany she ees dead by the drivewway, moerige Boer she shot him. Hau my komraide, My he rest in pieces. Me, I, JuliAss I am not your poepol, why u call me poepol? what eet means?
Mark Twain — ‘Never argue with stupid people, they will drag you down to their level and then beat you with experience.’
Ek verskil totaal daar van hom! Dis so goed as om te sê dat iemand wat jou nie ooit in ‘n naelloop kan wen, omdat hy/sy stadig is jou kan wen – bloot omdat die persoon gereeld oefen nie. Dit maak geen sin nie! Dis so Afrikaan’s!
My siening is: NEVER ARGUE – for only arrogant fools engage in fruitless, ego-driven arguments!
Dolk, Dolk, Dolk, hoe kan jy so iets kwytraak? ek het n voeltjie hoor fluister dat as n tjing n afrikaan eet word alles styf vir dae aan een.
Soos die tjings klaar maak en omkyk is die hele infrastruktuur klaar op n Pickn Pay trolley, op pad skrootwerf toe, hierdie gaan n lekker kontrak wees wat nooit gaan klaar maak nie. Ek kan al die blink nuwe, duur, swart motors sien wat gebribe gaan word om kontrakte uit te deel. UIteindelik n nasie wat Jan van Riebeeck se vernielsugtigheid gaan regmaak.
Wel beer, as jy reg is oor als wat styf word, dan sal ons renosters dalk veilig wees.
he he he he Vrystaat!! dis presies wat ek hoop.
Renosterhoring werk! Jy moet dit net reg vasmaak.
Die Sjinese inval in Afrika het laaaankal begin. Voor die weste hulle oë uitvee is Afrika vir hulle verlore – veral omdat al die weste se geld in Sjina is.
Hulle kruip alie by die Sjinese want die Sjinese het geld en hulle is mos ook nie wit nie. Hulle is nie wit nie ja, maar hulle is ook nie swart nie. En het iemand al ‘n baster tussen ‘n Sjnees en ‘n swarte gesien? Ek nog nooit. Wat Sipho nie verstaan nie is dat die Sijnese in die besigheid is net vir hulle eie belang. Vir swartes en hulle welsyn voel hulle vere. En hulle het nie die half Christelike sentimentele gewetenswroeginge oor swartes wat die Westerse wêreld het nie. Gee maar kans hierdie draak gaan van Sipho sweet and sour maak nog voor hy sy oë uitgevee het.
Die Sjinese werk met ‘n baie goed deurdagte plan, een wat nogal ‘n effek gaan he op Suid Afrika se BRIC status en die komende nuwe BRIC geldeenheid, wat nie deur die dollar gerugsteun gaan word nie, maar deur ‘n edelmetaal.
Hulle sit met ‘n m0erse klomp buitelandse geld veral dollar wat niks werd is nie omdat dit fiat geld is. Dit word nie deur enige-iets gerugsteun nie en hulle is besig met massiewe projekte in ‘n proses om waardelose fiat geld om te skakel in fisiese bates, iets wat wel waarde het. Hulle het al sewe stede in Sjina gebou wat totaal leeg staan. Stede wat gebou word eerstens vir werkskepping en tweedens om nuttelose geld in iets waardevol te verander.
Dis nie al nie. Hulle help en verseker, om die fiat geldwaarde nog meer waardeloos te maak… Kyk hul goud aankope. (Ander metale ook – bv. koper.)
http://www.zerohedge.com/sites/default/files/images/user5/imageroot/2013/10/China%20Gross%20Imports%20Sept%202013_0.jpg
Een van hul spookstede…
http://static1.squarespace.com/static/517cfc8fe4b01510f8331e99/t/534eaad4e4b02e672ceec4f0/1397664480558/Ghosttown-015.jpg?format=1000w
Nog een…
http://www.macleans.ca/wp-content/uploads/2013/03/MAC12_CHINAHOUSING01www.jpg
Bron: http://www.macleans.ca/economy/business/the-scariest-housing-bubble/
http://2.bp.blogspot.com/-9DuwIql5DWE/Uhuuj03tR-I/AAAAAAAAAls/swl1td2KIfQ/s1600/china-africa.jpg
In Suid-Afrika kan hulle ‘n groot slag slaan met al die koperkabels wat
gesteel is. En glo my, hulle weet dit.
Inderdaad – soveel makliker as erts. Oor minder as ‘n maand is dit weer terug in NRSA: Splinternuwe, glans-blink koper. En dan ruil hulle dit vir nog blinker goud…
Hier in ons omgewing het die polisie juis sowat 2.5 ton koper by ‘n handelaar gekry wat nie aan hom behoort nie – alles die stadsraad s’n wat so stukkie vir stukkie gesteel is.
Ek was ongeveer drie ure terug presies in die helfte om min of meer dieselfde te se as wat jy hierbo se, toe beurtkrag my tref. Nou is my hele kommentaar natuurlik weg.
In elk geval, dit gaan verder as dit.
Duitsland was skynbaar agter die Swede se besluit om hulle geldeenheid van die Euro te ontkoppel. Alhoewel Merkel en die banke Amerikaans aangestelde marionette is, is die res van die Duitse besighede en industriee nie genee om meer met die Euro en Dollar om te gaan nie. Duitsland se grootste spoorvrag vennoot is Rusland en beide Duitsland en Swede, volgens gerugte, wil skynbaar by die BRICS-lande aansluit. Die Dollar is in ‘n doods-spiraal en Duitsland sit met 4000 ton goud plus nog die laaste 300 of so ton wat Amerika hulle skuld.. Hulle wil weer terugkeer na ‘n edelmetaal (goud) gesteunde geldstelsel en die komende BRICS geldeenheid gaan so ‘n sisteem wees. Suid Afrika sit met die wereld se grootste goudreserwes so hier kan dalk nog goeie nuus vir ons in wees.
Dit sal miskien interessant wees om oom Niklaas se gesigte te meet teen die huidige verwikkelinge. Iemand met meer kennis van oom Niklaas sal dit seker beter kan doen, maar soos ek dit het gaan Duitsland juis die een wees wat die Afrikaner gaan kom bystand verleen om die Afrikaner weer aan bewind te kry. Natuurlik om te verseker dat die goudreserwes uit die hande van die kleptoregering uit bly en om te verseker dat dit ontgin word. Die Afrikaner sal nie ‘n sent buitelandse skuld he nie, want hy beheer die goudreserwes.
Hoe dit ook al sy, dis net spekulasie, maar dit is interessant.
Goeie nuus vir ons? Watter “ons?” Goeie nuus vir die oligargie wat ons land en sy ekonomie beheer. En die storie van Duitsland wat ons sal kom red. Spekulasie soos jy sê, Ratel, maar erger nog as dit: suiwer dagdromery.
Miskien…
Maar aan die ander kant, miskien ook nie.
Alles begin by n droom – jou visie vir jou toekoms en wat jy
bereik het – is maar net drome wat gerealiseer het.
Dit was ook die storie in omloop met die uitbaggering van die Luderitzhawe en bou van militere basisse(?) by Karasburg en Keetmanshoop deur Chinese ingeneurs asook die opknapping van die spoorlyn tussen Luderitz en Upington. Kon nooit die Duits/ Chinese konneknie verstaan nie….!
Duitsland is ‘n uitvoerland. Hulle het dus ‘n mark nodig
Die BRICS lande verteenwoordig ongeveer 42% van die wereld se bevolking en BRICS se nuwe bank, die NDB (New Development Bank) is ‘n teenvoeter vir die World Bank en die International Monetary Fund (IMF). Laasgenoemde twee banke is NWO Dollar banke en anders as die NDB wat goud gebruik as ‘n middel om die BRICS geldstelsel waarde te gee, het die Dollar geen inherente waarde nie. Dis fiat geld, monopoly geld en bestaan net uit elektroniese syfertjies wat in effek maar net skuld is. Die Rande wat in jou beursie is, of wat in jou rekening in die bank is, is niks werd nie. Dit is bloot skuld wat deur iemand aan die banke terugbetaal moet word. Dit is dieselfde as ‘n promesse, ‘n “promissary note” en dit is bloot ‘n belofte (promis) om te betaal. Maar niemand kan rerig betaal nie omdat die geld waardeloos is. Ons skuif net skuld rond.
Die NDB is besig om terug te keer na geld wat inherente waarde het want die waarde daarvan word deur ‘n ooreenstemmende hoeveelheid goud in ‘n bank bepaal. Europese lande soos Switserland, Duitsland, Spanje, Griekeland en ander wil hulleself losmaak van die waardelose Dollar en Euro en hulle geldstelsels aan iets koppel wat waarde het, soos goud. Nog nooit in die geskiedenis van die wereld het enige fiat stelsel vir solank uitgehou as wat die Dollar dit kon regkry nie, en almal, soos die Dollar besig is om te doen, het gevou. Die rede hoekom die Dollar so lank uitgehou het is omdat Amerika gedurigdeur oorlog moet voer om lande te dwing om onder die petro-Dollar beheer te bly.
Sjina en Rusland is die hoof rolspelers en dryfvere in die bedryf en Duitsland wil betrokke raak, soos baie ander lande ook. Die NWO is besig om te begin wankel, dit is hoekom daar soveel oorloe en gerugte van oorloe is en hoekom die olieprys besig is om al verder en verder te val. Dit gaan op ‘n stadium weer baie vinnig tot sy vorige pryse, en duurder, terugkeer en dan gaan ons weer begin perdry, want olie gaan onverkrygbaar wees.
Soos wat oom Niklaas ook voorspel het.
Ons elektrisiteits-stelsel is besig om in duie te stort, dit kort net een redelik groot fiasko om voorsiening tot so ‘n mate te ontwrig dat ons effektief nie meer elektrisiteit gaan he vir daaglikse gebruik nie. Dan gaan ons weer kerse moet gebruik.
Soos wat oom Niklaas voorspel het en soos dit vir my begin voorkom.
Mosterd na die maal…