Vyf swartes is in hegtenis geneem nadat hulle Dinsdag glo ‘n 26-jarige vrou beroof het terwyl sy met haar honde in die Johannesburgse Botaniese Tuin in Emmarentia gestap het.
“Die polisie het vyf verdagtes, tussen 23 en 33 jaar oud, in hegtenis geneem in verband met die rooftog,” het sers. Lloyd Ramovha, woordvoerder van die polisie, gesê.
Die vrou is met messe gedreig en haar waardevolle besittings is gesteel.
Veiligheidswagte het die polisie ontbied en het die vrou se selfoon en ander items in die verdagtes se besit gevind. Hulle het ook messe by hulle gehad.
Die groep sal binnekort in die Hillbrowse landdroshof verskyn op aanklag van gewapende roof en die besit van gevaarlike wapens.
Die polisie het ‘n beroep gedoen op stappers wat onlangs in die Botaniese Tuin aangeval is om onverwyld na vore te kom om ‘n uitkenningsparade by te woon aangesien die verdagtes moontlik aan vorige misdade verbind kan word.

Nêrens is jy meer veilig nie.
Omdat hulle nie het nie wat jy het, sal hulle jou aanval, beroof en moontlik dood in die proses. Dan moet ek Zuma en al sy ryk ministers en tjommies begin aanval. Ek soek ook sulke luukse motors ens.
Vrystaat, as jy Nkandla wil he, moet jy Zuma sy m@ide ook vat….ongelukkig.
SS – wat van die spul snotneus-kroeskoppies ?
Dit is jammer en mens wil nie spot met so ‘n voorval nie, maar……..sy moet dalk oorweeg om ‘n ander hond te kry.
Kan Rifrug nie dalk ‘n skenking maak nie?
As ‘n Rifrug betrokke was sou ‘n uitkenningsparade nie nodig wees nie … maar wel ‘n lykskouing.
heh..heh…..’n lykskouing waar uitkenning nie moontlik wees nie
Ja x 1 000 !
Go Riffels, Go !
Ek wou iets byvoeg… Maar dit is te grusaam… ;))
Allermins ‘n groep swart aanvallers, noem hulle eerder ‘n pak hiena’s ! O, die verskoning vir die messe sal seker wees, hulle wou biltong kerf … !
Jy kan nie ‘n hiena so beledig nie.