Die akteur Alan Rickman, bekend vir sy rolle as Professor Snape in die Harry Potter-reeks, en die Sheriff van Nottingham in Robin Hood: Prince of Thieves, is Donderdag in die ouderdom van 69 jaar oorlede. Die ster se familie het aan die BBC gesê Rickman het aan kanker gely. Hy was ook te sien in
Strenger Amerikaanse wetgewing kan leeujag knou
Strenger nuwe Amerikaanse wetgewing rakende die invoer van leeu-trofeë gaan ’n beduidende impak op die Suid-Afrikaanse toerismebedryf hê. Dit is volgens Melville Saayman, toerismekenner verbonde aan die NWU se Potchefstroomkampus. Sy kommentaar aan OFM volg nadat dit bekend gemaak is dat die nuwe wetgewing op 22 Januarie in werking sal tree. Saayman meen dit gaan
Lees verder: Strenger Amerikaanse wetgewing kan leeujag knou
Minister wil glo nie aan studente se eise toegee nie
Swart studenteraadslede het Donderdag die vergadering met die minister van hoër onderwys, Blade Nzimande, vroeg verlaat. Nzimande het saam met amptenare van sy departement met studenteraadleiers van universiteite landwyd in Tembisa vergader. Dit was ‘n poging om die lot van swart wanpresteerders wat nie outomaties toegang tot hoër onderyws kry nie, aan te spreek. Talle
Lees verder: Minister wil glo nie aan studente se eise toegee nie
ISIS aanvaar verantwoordelikheid vir Jakarta-aanvalle
Minstens sewe mense is dood in Jakarta na ‘n terreuraanval waarvoor ISIS verantwoordelikheid aanvaar het. Verskeie ontploffings en geweerskote is in die middestad gehoor. ‘n Polisiebeampte en Kanadese man, asook vyf aanvallers is gedood in die ontploffings en vuurgevegte in een van die besigste distrikte in die Indonesiese hoofstad. Tot sewe ontploffings en verskeie vuurgevegte
Lees verder: ISIS aanvaar verantwoordelikheid vir Jakarta-aanvalle
Polisie skiet een dood in oproer by Waterval Boven
Die polisie het bevestig dat ‘n 21-jarige man gister oppad hospitaal toe dood is nadat die polisie skote afgevuur het om ‘n groep gewelddadige betogers uiteen te jaag. Oproeriges het strate versper in Waterval Boven en Umgwenya in Mpumalanga nadat hulle vroeër ‘n munisipale gebou aan die brand gesteek het. Toegangsroetes na Umgwenya word steeds
Lees verder: Polisie skiet een dood in oproer by Waterval Boven
Nathi Mthethwa ‘ontbind’ PANSAT ná jare se ondoeltreffendheid
Die ANC-SAKP-minister van kultuur, Nathi Mthethwa het aangekondig dat hy PANSAT summier ontbind. Dié taalwaghond wat deur die grondwet geskep is, die Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad, is veronderstel om daarop te let dat taalgelykheid in Suid-Afrika geskied. Dit is egter ‘n tandelose waghond want in baie jare het daar geen geluid uit PANSAT gekom terwyl die land
Lees verder: Nathi Mthethwa ‘ontbind’ PANSAT ná jare se ondoeltreffendheid
Dan Roodt: Wat van ‘n Groot Trek terug Suid-Kaap toe?
Charles Smith vra vanoggend na watter land ons behoort te emigreer, gegewe die verval en polarisering in Suid-Afrika. Hy skryf: Een van die dae gaan Afrikaans ’n taal wees wat jy vir die kombuis, kerk en vleisbraaivure los. Die meeste van ons het nie boe of ba gesê oor Kovsies wat Ingels word nie. Sodra
Lees verder: Dan Roodt: Wat van ‘n Groot Trek terug Suid-Kaap toe?
Iran hou 10 Amerikaners aan wat gebiedswater betree
Iran hou 10 Amerikaanse soldate aan nadat beslag gelê is op twee skepe wat volgens die VSA “per ongeluk” in Iranse gebiedswater gevaar het. Dié voorval kom te midde van spanning in die aanloop tot die verwagte implementering van die P5+1-kernooreenkoms met Iran wat in Julie 2015 bereik is. Die ooreenkoms kan na wat berig
Lees verder: Iran hou 10 Amerikaners aan wat gebiedswater betree
Oxford probeer skerm vir Rhodes
Die kanselier van die Universiteit van Oxford het gemaan teen die herskryf van geskiedenis. Chris Patten het sy eerste openbare kommentaar gelewer sedert die studente-veldtog om Cecil John Rhodes se standbeeld in Suid-Afrika te verwyder. Patten sê die geskiedenis is nie ‘n leë bladsy waarop mense hul eie weergawe van dit wat moes wees, kan
Olie sak, maar nie by SA pompe nie
Die prys van ru-olie op internasionale markte het tot sy laagste vlak in nagenoeg 12 jaar geval, maar brandstofpryse in Suid-Afrika bly hoog. Brent, wat as ‘n rigtingwyser beskou word, het tot onder $30 per vat gedaal ná berigte dat Amerikaanse olievoorraad toegeneem het. Kenners sê die situasie sal nie gou verander nie te midde
