Die Namibiese polisie het op ‘n groepie Barakwena San in die westelike deel van die Zambezi-streek losgebrand terwyl hulle op ‘n oes-ekspedisie vir duiwelsklou was. Die San het ‘n permit van die ministerie van die omgewing en toerisme om duiwelsklou in die Bwabwata nasionale park te oes. ‘n Paar mans, vroue en ‘n baba het
Dan Roodt: Rasseoorlog woed van Dallas tot Pretoria
Ná die swartmagsluipskutter Micah Johnson vyf blanke polisiemanne in Dallas doodgeskiet het, het die rassespanning wêreldwyd verhoog. Volgens die polisiehoof van Dallas, David O. Brown, het Johnson het aan polisie gesê dat hy “onsteld is oor witmense. Die verdagte het verklaar dat hy witmense wil doodmaak, veral wit polisiebeamptes.” In Suid-Afrika was daar al vele
Lees verder: Dan Roodt: Rasseoorlog woed van Dallas tot Pretoria
Leon Lemmer: Jack Donovan oor die blanke stam
In 1981 is David Harrison se The white tribe of Africa (University of California Press, 307p) gepubliseer. Dit handel oor die blanke bevolking van Suid-Afrika en die benadering is spesifiek uit die oogpunt van die Boere, oftewel Afrikaners. ‘n Mens ken in die eerste plek jou gesin en (bloed)familie; die huidiges en ook jou voorgeslag(te).
Swartmaggroep aanvaar verantwoordelikheid vir Dallas-skietery
‘n Supermark in die middestad van Dallas moes gesluit word na chaos uitgebreek het toe swart sluipskutters van ‘n swartmaggroep losgebrand het op polisielede in Texas tydens ‘n BlackLivesMatter-betoging. Ten minste vyf polisiebeamptes is doodgeskiet en ‘n hele aantal gewond deur geweerskote in die sentrum van Dallas Donderdagaand. Beeldmateriaal van ten minste een grumoord op
Lees verder: Swartmaggroep aanvaar verantwoordelikheid vir Dallas-skietery
Geen Duitse geld vir Namibiese volksmoordnasate nie
Die nasate van slagoffers van die 1904 tot 1908 volksmoord kan nie enige verwagtinge koester dat groot bedrae geld aan hulle in reparasie uitbetaal sal word nie. Die Duitse spesiale gesant vir die reparasie-dialoog tussen die twee lande, Ruprecht Polenz (foto hierbo), het Woensdag gedurende sy drie dae lange besoek aan Namibië gesê die onderhandelinge
Lees verder: Geen Duitse geld vir Namibiese volksmoordnasate nie
OUTA gaan SAL-kontrak met BnP Capital bekyk
Die burgerregte-organisasie OUTA beplan om ‘n ‘n hofbevel te bekom oor ‘n omstrede kontrak tussen die Suid-Afrikaanse Lugdiens en die maatskappy BnP Capital. Vroeër is berig dat die SAL nie die korrekte verkrygingsprosedures gevolg het met die aanstelling van BnP nie. Die voorsitter van OUTA, Wayne Duvenage sê die ooreenkoms kan aandeelhouers van BnP Capital
Jonathan Jansen hou die geldkraan van UV oop
Die Universiteit van die Vrystaat (UV)se omstrede visekanselier, Jonathan Jansen, gaan glo ‘n salaris ontvang van die instelling waaruit hy bedank het in Mei. Dit het na vore gekom dat Jansen steeds in diens van die Universiteit gaan wees in ‘n posisie wat hy self geskep as visekanselier, terug in 2010. Jansen het intussen ‘n
Mangaung is die hoofstad van seksuele misdrywe
Mangaung is die hoofstad van seksuele misdrywe in Suid-Afrika, het skokkende syfers getoon. Die misdaadstatestiek van nege groot stede in die land is vervat in die verslag, State of Urban Safety in South Africa, wat aan die begin van die maand vrygestel is. Dit wys dat die aantal seksuele misdryf-sake in Mangaung landwyd die hoogste
Breëkoparendster van TV-reeks word boskos
‘n Breëkoparend uit die Kruger Nasionale Park, die ster van ‘n Britse bewaringstelevisiereeks Fierce, is deur bestaansboere in Mosambiek gejag, het navorsers van die Universiteit van Kaapstad bevestig. Die wyfiebreëkoparend van 4,6kg is vroeër vandeesmaand tydens ‘n dokumentêre program deur ‘n bekende TV-aanbieder Steve Backshall aan kykers voorgestel. Die voël is toe toegerus met ‘n
Swart wildbewaarder skop ietermago genadeloos vir foto
‘n Video van ‘n swart veldwagter se vreemde houding teenoor ‘n ietermago is op YouTube gelaai. Die veldwagter het tydens ‘n nagrit by Punda Maria in die Kruger Nasionale Park uit sy voertuig gespring en die dier hardhandig begin skop sodat hy ‘n foto kon kry. “Hy het later gesê hy wil teruggaan om die
Lees verder: Swart wildbewaarder skop ietermago genadeloos vir foto
