Driejarige verkrag, gesteek, vir dood agtergelaat

Die polisie het drie vermeende verkragters in hegtenis geneem ná ‘n driejaar-oue kind aan die dood ontkom het toe ‘n inwoner haar hoor huil het net ure nadat sy na bewering verkrag en gesteek is in Thaba Nchu . Die verkragte en gewonde kind is op ‘n verlate ou industriële perseel in Thaba Nchu gevind.

Lees verder: Driejarige verkrag, gesteek, vir dood agtergelaat

Busongeluk eis twee na klipgooiery

Twee mense is dood en verskeie beseer toe ‘n woedende swart skare ‘n PUTCO-bus by Waterval in Mpumalanga met klippe bestook het. Die busbestuurder het beheer verloor en die bus het van die pad afgeloop en ‘n gebou getref, het RSG berig. Die groep mense sê hulle het glo te lank gewag vir hul bus

Lees verder: Busongeluk eis twee na klipgooiery

Hoe Marx, Freud en Nietzsche die Weste gesink het

Deur Joseph Secreve. So tussen die hele gedweep van Suid-Afrika se ontslape Dierbare Leier word ons steeds duideliker bewus hoe die Vrye Weste besig is om in ’n diktatoriale bewind ingesuig te word, sogenaamd onder die voorwendsel van vrede en versoening. Waar die Demokratiese Volksrepubliek van Korea met hul Kim-dinastie sit, het die res van

Lees verder: Hoe Marx, Freud en Nietzsche die Weste gesink het

Africom-opdrag om Afrikamag in te vlieg in konflikgebied

Die Amerikaanse Sekretaris van Verdediging, Chuck Hagel het gelas dat Amerika troepe vervoer vanaf Burundi na die Sentraal-Afrikaanse Republiek om te help met onderdrukking van die jongste oplewing in geweld daar. Hagel het sy goedgekeuring gegee net nadat hy met die Franse Minister van Verdediging, Jean-Yves Le Drian Maandagnag uit Afghanistan gepraat het, waar hy

Lees verder: Africom-opdrag om Afrikamag in te vlieg in konflikgebied

Vyande moet uitmekaar gehou word

Daar was ‘n baie kritieke oomblik tussen lede van die VSA se veiligheidspan en Libiese sekuriteit by Mandela se inhuldiging in 1994. Dit was nog voordat kol Ghadaffi van Libië deur die VSA vermoor is tydens ‘n inval in sy land. Daar sal vandag weer meer as een geleentheid wees vir vyandige staatshoofde om mekaar

Lees verder: Vyande moet uitmekaar gehou word

Obama sal Mandela-roubeklaers by ENB-stadion toespreek

Nat roubeklaers stroom na die ENB-stadion om die amptelike gedenkdiens by te woon waar president Barack Obama sal praat. Paaie om die ENB-stadion in Johannesburg is gesluit met die oog op die Mandelagedenkdiens. Digte wolke is oor Johannesburg saamgetrek met ‘n deurdringende motreën wat sedert Maandagnag val. Desondanks is duisende swart inwoners tans in die gure weer

Lees verder: Obama sal Mandela-roubeklaers by ENB-stadion toespreek

Gaan die Mandela-handelsmerk oorleef?

Bottels wyn en kombuisvoorskote met die gesig en naam van Nelson Mandela is maar ‘n paar van die kommersiële voordele vir die Suid-Afrikaanse handelsmerk. Maar die familietwis oor sy “nalatenskap” – lees geld – ná sy afsterwe Donderdag op die ouderdom van 95, is ook nog lank nie verby nie. Op die spel is die

Lees verder: Gaan die Mandela-handelsmerk oorleef?

Netanyahu sal nie Mandela-begrafnis bywoon nie

Die eerste minister van Israel, Benjamin Netanyahu sal nie die gedenkdiens vir Mandela bywoon nie. Sy kantoor sê dit is te duur om na Suid-Afrika te reis. Netanyahu het aanvanklik die Suid-Afrikaanse owerhede laat weet dat hy die diens sou bywoon, maar het sy planne gekanselleer weens die hoë kostes. Sy vervoer- en veiligheidkostes sou

Lees verder: Netanyahu sal nie Mandela-begrafnis bywoon nie

SA maak reg vir besoekers

Hotelle in Gauteng sal na verwagting volbespreek wees wanneer buitelandse hooggeplaastes en die media vir Nelson Mandela se begrafnis na Suid-Afrika reis. Pascal Fouquet , algemene bestuurder van die Sheraton Hotel in Pretoria, oorkant die Uniegebou , het gesê die departement van internasionale betrekkinge en samewerking het gevra dat hulle al die beskikbare kamers reserveer

Lees verder: SA maak reg vir besoekers

Treine, busse gratis na massagedenkdienste

Die parlement sal Maandag ‘n gesamentlike sitting hou, die grootste nog, ter ere van Nelson Mandela. Verteenwoordigers van slle sektore van die samelewing is genooi om dit by te woon en sal om twee-uur begin. Die parlementshekke sal vanaf agt-uur Maandagoggend oopgestel word. Ten minste 41 treine sal roubeklaers na die amptelike gedenkdiens vir Mandela by

Lees verder: Treine, busse gratis na massagedenkdienste