Verskeie paaie by Joe Slovopark by Milnerton in die Wes-Kaap is gesluit weens oproermakers wat motoriste bedreig. Die paaie in Bosmansdam- en, Daniëlweg sowel as Racecourse- en Printersweg is ook toe vir verkeer. Die Kaapstadse verkeersowerheid sê oproeriges het bande aan die brand gesteek en inwoners stort vullis op die paaie om dit onbegaanbaar te
ANC-Jeugliga het geen voorneme of skuld te betaal nie
Die African National Congress se Jeugliga het Maandag geen voorneme gehad om sy skuld van meer as R15 miljoen te delg om ‘n finale bevel van likwidasie te vermy nie. In plaas daarvan, het sy prokureurs in die Suid-Gautengse Hooggeregshof verklaar dat dit nie ‘n maatskappy is nie en dus nie gelikwideer kan word nie.
Lees verder: ANC-Jeugliga het geen voorneme of skuld te betaal nie
Nactu wil Amcu-staking steun
Vakbonde geaffilieer by die Nasionale Raad van Vakbonde ( Nactu ) oorweeg ‘n solidariteitstaking ter ondersteuning van Amcu, het die federasie Maandag gesê. “Ons vakbonde vergader [Dinsdag] om ‘n solidariteitstaking ter ondersteuning van Amcu te bespreek,” het Nactu se voorsitter Joseph Maqhekeni gesê. Amcu is ‘n filiaal van Nactu. Lede van Amcu by Lonmin, Impala
Samwu eis dat Noordwes-munisipaliteite ontbind
Die munisipale werkersunie, Samwu, in die provinsie het ‘n beroep op die Noordwes-regering gedoen om die Grondwet toe te pas en sukkelende munisipaliteite te ontbind. Druk neem toe om verskeie munisipaliteite in Noordwes te ontbind voor die verkiesing op 7 Mei. Die vakbond sê slegs sewe van die 23 munisipaliteite is solvent en ‘n plaaslike
Bootongeluk eis 108 DRK-vlugtelinge
Die dodetal in die naweek se bootongeluk in die weste van Uganda het gestyg tot 108 van 19 wat aangemeld is Saterdag. David Kazungu , Kommissaris vir Vlugtelinge in die Ministerie, het aan Xinhua in ‘n onderhoud verklaar dat 108 liggame in die Albertmeer opgespoor is Maandagmiddag. Die meeste van die passasiers op die boot
Vlug MH370 het glo in see gestort, geen oorlewendes
Die eerste minister van Maleisië, Najib Razak, het Maandag verklaar dat al die passasiers op vlug MH370 omgekom het. Razak het gesê dat die vermiste vliegtuig in die Indiese Oseaan neergestort en almal aan boord het omgekom. Hy het gesê verdere besonderhede sal Dinsdag tydens ‘n media-inligtingsessie bekend gemaak word. “Verteenwoordigers van die vliegrampondersoekspan in die Verenigde
Lees verder: Vlug MH370 het glo in see gestort, geen oorlewendes
Onsekerheid oor stemmery
Deur Johann Theron. Dit is duidelik uit algemene kommentaar dat heelwat mense onseker is oor wie om voor te stem. Aangesien ons almal nou in die tradisionele tyd is van blootstelling aan die mooi gesiggies van elke politieke party is dit nog moeiliker om ’n besluit te neem. Daarom wend mense hulle in hierdie tye
Bodem boek II, 13: Die boerpot
‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter Bodem I is reeds volledig. Lees eers Bodem boek II, 12. Die wagte, Reginald en Tabitha, en drie van die motorfietsers het binne minute teruggekeer, kwetterend soos vinke, grootoog en opgewonde, met ʼn 12,5-kilogramsak mieliemeel en ʼn inkopiesak met ses blikkies boeliebief en ses blikkies tamatie-en-uiebredie. Ylbaard het beheer van die
Seta se verkwisting ondersoek
‘n Interne konsepouditverslag oor die Seta vir kuns en kultuur, het wenkbroue laat lig oor verkwisting, het City Press berig. Mike Tsotetsi, uitvoerende hoof van Theta, het via ʼn e-pos aan die koerant gesê dat die verslag nog nie aan die Seta se raad oorhandig is nie. “So ver dit die raad betref is Grant Thornton
NVG gaan appèl aanteken teen uitspraak oor Valke-hoof
Die Nasionale Vervolgingsgesag gaan appèl aanteken nadat die Durbanse hooggeregshof alle aanklagte teen die geskorste hoof van die Valke in KwaZulu-Natal, ter syde gestel het. Die waarnemende nasionale direkteur van openbare vervolging het destyds gesê die eenheid word soos ‘n georganiseerdemisdaad-eenheid bedryf. Booysen het toe aangevoer dat die NGV gelieg het oor sekere verklarings. Genl.maj.
Lees verder: NVG gaan appèl aanteken teen uitspraak oor Valke-hoof
