Die NeoCon-aanslag teen die Amerikaanse presidentskandidaat, Donald Trump se Republikeinse meerderheid, het klaaglik misluk. Terwyl Hillary veg om haar verkiesingsveldtog van ’n verpletterende nederlaag te red, het NeoCon-simpatiseerder, die Republikeinse speaker van die Huis van Verteenwoordigers, Paul Ryan, sy ondersteuning aan Trump onttrek, klaarblyklik weens ‘n skunnige opmerking deur Trump oor vroue. Maar Ryan se
NWU waarsku belhamels dat nagwaak onwettig is
Die kampusbestuur van die NWU is bewus van ‘n beplande nagwaak ter ondersteuning van die landwye onrus op kampusse wat vir vanaand beplan is. Die formele aansoekprosedure vir so ‘n aksie is nié gevolg nie. Die kampusbestuur wil dit duidelik stel dat so ‘n aksie onwettig is en nie mag plaasvind nie – dit sal
Boer agter tralies na hy swarte doodry
‘n Vrystaatse boer is vandag in hegtenis geneem nadat hy na bewering verlede Vrydag ‘n sestigjarige swartman op ‘n plaas buite Bethlehem raakgery het. Oos-Vrystaatse polisiewoordvoerder, Zweli Mohobeleli, het bevestig dat ‘n 34-jarige man gearresteer is. Die man se prokureur het aan OFM-nuus gesê dat hy na alle waarskynlikheid môre formeel om borgtog aansoek sal
Namibiese grondkonferensie afgestel weens droogte
Die minister van grondhervorming in Namibië, Utoni Nujoma, het Woensdagoggend aangekondig die tweede nasionale grondkonferensie onbepaald uitgestel word. Die besluit is geneem in die lig van die geldelike knyptang wat besuiniging deur die staat noodsaak, asook die droogte. Die Namibiese regering tot hede reeds 11% van sy begroting aan die landbou en verwante ministeries bestee,
Lees verder: Namibiese grondkonferensie afgestel weens droogte
Globaliste dreig Kenia oor ‘internasionale regskendings’
Kenia skend internasionale reg deur inwoners van die wêreld se grootste vlugtelingkamp te dwing om na Somalië terug te keer, het ‘n hulporganisasie gister gesê. Kenia hou vol dat die ontruiming van die Dadaab-kamp, die tuiste van honderdduisende meestal Somaliese vlugtelinge, in pas met internasionale wetgewing uitgevoer word, het AFP berig. Die Noorweegse raad vir
Lees verder: Globaliste dreig Kenia oor ‘internasionale regskendings’
Al-Sjabaab keer terug na dorpe waar AU-sending onttrek
Honderde Ethiopiese troepe het die week uit ’n dorp in die sentrale deel van Somalië onttrek. Dit is minstens die tweede gebied waaruit hulle in onlangse weke beweeg het. ’n Offisier het aangekondig dat die soldate uit El-Ali in die Hiran-streek onttrek het waar hulle diens gedoen het as deel van die Afrika-uniesending, nadat hul
Lees verder: Al-Sjabaab keer terug na dorpe waar AU-sending onttrek
Motors: MX5 teenoor SLC
Almal droom daarvan om ‘n plat sportmotor te kan ry. Daar is al hoeveel liedjies daaroor geskryf maar min van ons kry ooit die geleentheid om dit werklik te ervaar! In Suid-Afrika is daar ook nie so baie afslaankapsportmotors om van te kies nie; ons het die voorreg gehad om twee relatief bekostigbare afslaankapsportmotors vir
Trump-ondersteuners dreunsing ‘CNN suig’
Byna 10 000 kiesers het tydens ‘n Trump-byeenkoms gedreunsing “CNN suig” in Pennsylvania Maandagaand. “Ek sê jou, hulle is so oneerlik. Sonder die media, sal Hillary Clinton nie eers verkies kan word as ‘n hondvanger nie,” het Trump gesê. “CNN is ‘n skande.” Die nuuskanaal gee voor dat Hillary die tweede debat tussen haar en
Donker Witsies brand ‘n bus en plunder winkels in Braamfontein
Die Universiteit van die Witwatersrand, alma mater van Joe Slovo, Harold Wolpe, Barbara Hogan, Nelson Mandela en ander marxistiese revolusionêre het gister verdere geweldpleging ervaar toe ‘n bus in Jorissenstraat, Braamfontein, deur swart studente aan die brand gesteek en winkels geplunder is. Die webblad intelligencebureau.co.za het die volgende YouTube-video van 19 sekondes vrygestel waarin gesien
Lees verder: Donker Witsies brand ‘n bus en plunder winkels in Braamfontein
Oproeriges op verskeie kampusse vasgevat
Vier oproeriges is by die Universiteit Stellenbosch in hegtenis geneem nadat hulle toegang verkry het tot ‘n geslote gebou op die kampus. ‘n Groep van 160 swart belhamels het op die kampus rondgehol en klasse ontwrig wat daartoe gelei het dat talle lesings gekanselleer is. ‘n Woordvoerder van die US, Martin Viljoen sê die polisie
