Swart betogers plunder hele woonstelgebou in Hatfield terwyl hoofstroommedia swyg

Lees asb. die regstelling wat ons intussen oor dié berig geplaas het: Bestuur van Unilofts ontken enige diefstal of plundery by studentekompleks – redaksie Die afgelope weke is betogings deur swart studente op kampusse landwyd deur die hoofstroommedia opgehemel en geloof vir die “wetsgehoorsame” en “nie-gewelddadige” aard daarvan. Ten minste twee voertuie is egter by die

Lees verder: Swart betogers plunder hele woonstelgebou in Hatfield terwyl hoofstroommedia swyg

Leon Lemmer: Vox Day oor ‘Social Justice Warriors’

Veral sedert die aanvang van die nuwe Suid-Afrika kom ‘n mens karakters by byeenkomste en in die massamedia teë wat presies weet wat reg en goed en wat verkeerd en sleg is. Hulle is verslaaf aan die ideologie van die oomblik en verafsku die verlede in soverre dit nie aan hulle huidige verwagtinge voldoen nie.

Lees verder: Leon Lemmer: Vox Day oor ‘Social Justice Warriors’

Turkse regering slaan toe op opposisie-media

Turkse polisie moes ondersteuners en werknemers van die Bugun-koerant en die Kanalturk-televisiestasie tydens ’n betoging in Istanboel uiteenjaag. Die betoging is teen die regering se ingryping in die media gemik. Onlustepolisie wat traangas en waterkanonne ingespan het, het Woensdag die hoofkantore van die mediagroep, wat bande met pres. Recep Tayyip Erdogan se grootste teenstander het,

Lees verder: Turkse regering slaan toe op opposisie-media

Al Basjir-besoek aan Indië is nuwe uitdaging aan ISS

Indië sal president Omar al-Basjir in hegtenis moet neem en uitlewer as hy Nieu-Delhi die week vir ’n beraad sou besoek, het die Internasionale Strafhof gesê. Indië is nie ’n stigter-ondertekenaar van die Verdrag van Rome waardeur die hof tot stand gebring is nie, maar die hof voer aan dat Indië ’n plig het ingevolge

Lees verder: Al Basjir-besoek aan Indië is nuwe uitdaging aan ISS

Nog ‘n MSF-hospitaal in aanval verwoes

’n Hospitaal van Dokters sonder Grense (MSF) in Jemen is vandeesweek in ’n missielaanval verwoes. Die Saoedi-beheerde koa­lisie ontken verantwoordelikheid vir dié voorval. Mego Terzian, voorsitter van MSF, het in Parys, Frankryk gesê hulle sal nie meer dokters na gevaarlike plekke stuur sonder waarborge nie. Die koalisie het in Maart in Jemen se burgeroorlog ingegryp

Lees verder: Nog ‘n MSF-hospitaal in aanval verwoes

Nigeriese boete teen MTN oordrewe sê ontleders

Nigerië se regering loop die risiko om beleggers af te skrik wat die land nie kan bekostig om te verloor nie. ‘n Boete van $5,2 miljard teen die land se grootste selfoon-maatskappy, MTN, sê ontleders is oordrewe. Met ‘n ekonomie wat steier onder lae oliepryse, beperkings op die geldeenheid en geen minister van finansies, het

Lees verder: Nigeriese boete teen MTN oordrewe sê ontleders

Oostenrijkse burgemeester: wijs alle mannelijke migranten af

Siegfried Nazl, de burgemeester van de Oostenrijkse stad Graz, heeft een opmerkelijke oplossing voor de migratiecrisis in het land. Om de toestroom van asielzoekers te verminderen wil hij in het vervolg alleen nog vrouwen en kinderen toelaten. Dat zegt Nazl in gesprek met de Oostenrijkse krant Krone. Volgens Nazl zal Duitsland binnen een aantal weken

Lees verder: Oostenrijkse burgemeester: wijs alle mannelijke migranten af

Taalbom bars by Tuks: Afrikaans dalk ‘afgeskaf’

Ná druk van radikale Engelse studente, oorweeg die Universiteit van Pretoria dit sterk om Afrikaans heeltemal “af te skaf”. Volgens ‘n berig van Rand Daily Mail Newswire, “broei ‘n storm oor UP se besluit om sy taalbeleid te hersien, wat beteken dat Afrikaans as onderrigtaal afgeskaf kan word”. Die rektor Cheryl de la Rey het

Lees verder: Taalbom bars by Tuks: Afrikaans dalk ‘afgeskaf’

VN waarsku dat ‘katastrofe’ dreig in Israel

Die Verenigde Nasies het gewaarsku dat ‘n dodelike oplewing in geweld in die Wes-Oewer tussen Israeli’s en Palestyne tot ‘n “katastrofe” gaan lei. In Washington, het die minister van Buitelandse Sake, John Kerry gesê die bloedvergieting “is nog ‘n aanduiding van die dwaasheid om te glo dat pogings tot permanente vrede en versoening op een

Lees verder: VN waarsku dat ‘katastrofe’ dreig in Israel

Nog 22 olifante in Zim vergiftig

Minstens 22 meer olifante is dood nadat hulle deur vermeende wilddiewe naby Zimbabwe se grootste wildreservaat vergiftig is, het AFP berig. “Ons het Maandag 22 olifantkarkasse in die Sinamatela-gebied ontdek en tot dusver het ons 35 olifanttande gevind,” het Caroline Washaya,die woordvoerder van die ­bestuursowerheid vir parke en natuurlewe, gesê. Die onlangse sterftes volg skaars

Lees verder: Nog 22 olifante in Zim vergiftig