De Telegraaf besig met openlike haatveldtog teen Afrikaners

Holland se grootste dagblad, De Telegraaf, is besig met ‘n openlike haatveldtog teen Afrikaners. Die koerant is uitgevang dat hulle versinsels oor plaasmoorde gepubliseer het om Afrikaners in ‘n slegte lig te stel. ‘n Blatante leuen het verskyn waarin die joernalis Catherine Keyl, 20 November 2013) beweer dat “regse blankes” agter die moorde op wit boere

Lees verder: De Telegraaf besig met openlike haatveldtog teen Afrikaners

Bodem 6: Die besluit

‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter Lees eers Bodem 5 en alle vorige episodes. Vir ʼn oomblik kom dit voor of niemand iets kan of wíl sê nie, ʼn oomblik van sprakeloosheid terwyl die reënvingers op die seildak trommel. Miskien is dit asof nie een geweet het wat hy of sy aan die situasie kon doen

Lees verder: Bodem 6: Die besluit

Metropolisie wat kontant roof vas

Twee lede van die Tshwane Metropolisie wat daarvan aangekla word dat hulle ‘n motoris van R500.000 kontant beroof het, verskyn vandag in die Pretoria-Noord landdroshof. Na bewering het die twee die motoris op die N-1 naby Hammanskraal weens ‘n spoedoortreding vasgetrek. Terwyl hulle die motor deursoek het, het hulle op die kontant afgekom en die

Lees verder: Metropolisie wat kontant roof vas

Onluste kan op kampusse uitbreek as eerstejaars weggewys word

Terrwyl ‘n rekordaantal matrieks einde 2013 met universiteitsvrystelling geslaag het, het universiteite egter nie plek vir die massas nuwe eerstejaars nie. Die aantal matrieks met vrystelling om verder te studeer, het van 136 037 in 2012 tot 171 755 gestyg. Persentasiegewys verteenwoordig dit ‘n toename van 26% en die bykomende getal potensiële eerstejaars is 35

Lees verder: Onluste kan op kampusse uitbreek as eerstejaars weggewys word

‘Hulp aan Afrika is dom en gevaarlik’

Volgens Dambisa Moyo , ‘n Oxford-ekonoom en voormalige konsultant vir die Wêreldbank, is daar die afgelope halfeeu meer as $2 triljoen in Westerse hulp aan arm lande geskenk. Sedert die 1940’s is ongeveer een triljoen dollar in geldelike steun aan Afrika alleen oorgedra. Dr Moyo voer in haar blitsverkoperboek van 2009, Dead Aid: Why Aid Is

Lees verder: ‘Hulp aan Afrika is dom en gevaarlik’

Israel verskerp veiligheid na Sharon se afsterwe

Na die dood van Ariel Sharon, het Isreal sy sekuriteit vir die voormalige Eerste Minister se begrafnis naby die grens van Gasa verhoog. Die Amerikaanse vise-president Joe Biden sal die begrafnis bywoon. Sharon is op die ouderdom van 85 Saterdag oorlede ná agt jaar in ‘n koma wat veroorsaak is deur ‘n beroerte. ‘n Roudiens

Lees verder: Israel verskerp veiligheid na Sharon se afsterwe

Gewone verdagtes vir Mandela-aanbidding vereer

Ierse rock-groep U2 het Sondag die Golden Globe-toekenning vir “die beste oorspronklike lied” in die film Mandela: Long Walk to Freedom losgeslaan. Die toekenning is ‘n bietjie publisiteit vir ‘n rockgroep wat baie steun en aansien verloor het na ‘n skandaal die groep in 2010 getref het oor sy aanwending van liefdadigheidsfondse. Dié Globe-toekenning aan

Lees verder: Gewone verdagtes vir Mandela-aanbidding vereer

Nuwe politieke party vir oud-Weermaglede

‘n Nuwe politieke party, die African United Front, sal na verwagting die politieke arena betree deur aan vanjaar se algemene verkiesing deel te neem. Die party is opgerig deur lede van die voormalige Suid-Afrikaanse Weermag. Dit is na bewering in September verlede jaar by die OVK geregistreer. Die partyleier Ronnie Sauls sê hulle hulle sal

Lees verder: Nuwe politieke party vir oud-Weermaglede

Dertig ANC-lede vas na onderonsie met EFF

Dertig lede van die ANC sal vandag in die landdroshof op Nkandla in KwaZulu-Natal op aanklagte van openbare geweld verskyn . Hulle is die naweek in hegtenis geneem toe hulle die Ekonomiese Vryheidsvegters glo wou verhoed om ‘n huis aan ‘n behoeftige gesin by Nkandla te oorhandig. Julius Malema, EFF-leier, wou namens sy party die huis neffens

Lees verder: Dertig ANC-lede vas na onderonsie met EFF

Loongeskilsamesprekinge by Zondereinde-myn hervat

Die mynwerkersvakbond NUM en die bestuur van Northam Platinum se Zondereinde-myn suid van Thabazimbi, sal samesprekings hervat te midde van die staking wat reeds drie maande duur. Die staking het reeds R500 miljoen aan verlore inkomste gekos, en werkers het R100 miljoen aan lone afgestaan. Dit kom neer op ‘n kwart van die jaar se

Lees verder: Loongeskilsamesprekinge by Zondereinde-myn hervat