‘n Swart prostituut 25, van Pietermaritzburg is Maandag skuldig bevind aan die moord op haar 60-jarige wit man, Alan Griffiths. Die twee was agt maande lank getroud, het Sapa berig. Alan se liggaam is in ʼn veld in Estcourt opgespoor. Hy is verwurg en geslaan. Thenjiwe, sy vrou, het glo met die moordenaars gereël om op 20 Januarie
Derby Lewis en APLA, skreiende dubbele standaarde
Clive Derby Lewis was die afgelope week in die dringende hof om vir mediese parool aansoek te doen. Die 78-jarige Derby Lewis is in 1993 vir die moord op die leier van die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party, Chris Hani aangekla. Hy is vroeër vanjaar in die tronk aangerand en luidens die hofstukke ly hy ook tans
Lees verder: Derby Lewis en APLA, skreiende dubbele standaarde
Vrae oor Korkie se dood
Die oorskot van die Suid-Afrikaner, wat in ‘n Amerikaanse operasie gedood is, het Dinsdagoggend by die Waterkloof Lugmagbasis in Pretoria aangekom. ‘n Nadoodse ondersoek sal gedoen word waarby Amerikaanse amptenare glo ook teenwoordig sal wees. Eers daarna sal sy liggaam aan sy familie oorhandig word. Pierre Korkie, ‘n biologie-onderwyser aan Grey Kollege, en ‘n Amerikaner, Luke Somers, is Saterdagoggend
Pretoriase Afrikaner wat by Engelse kerk werk, vermoor
‘n Afrikanerman wat glo al twintig jaar vir ‘n Engelse kerk, die Hatfield Christian Church in Pretoria werk, se lyk is gisteraand in sy huis gevind. Sy aanvallers het hom eers vasgebind voor hulle hom doodgemaak het. Die slagoffer, mnr. Hendrik Retief, 53, is waarskynlik vroeg gisteroggend vermoor, maar sy liggaam is eers gisteraand teen
Lees verder: Pretoriase Afrikaner wat by Engelse kerk werk, vermoor
Zuma vlieg in Ichikowitz se straler na China
Die noue bande tussen die ANC en die wapenhandelaar Ivor Ichikowitz is weereens gedemonstreer toe dit so pas aan die lig gekom het dat pres. Jacob Zuma vir sy staatsbesoek aan China van Ichikowitz se privaat straler gebruik maak. Blykbaar huur die staat die vliegtuig wat “amptelik aan Fortune Air behoort”. Die straler moes gister
Vrouekoster van NGK op Karatara naby Knysna deur swarte vermoor
‘n Nege-en-sestigjarige Afrikanerdame wat as koster van die plaaslike NG Kerk opgetree het, is Saterdag deur ‘n dertigjarige swartman op Karatara vermoor. Mev. Coetzee word deur die gemeenskap in dié Suid-Kaapse dorpie naby Knysna as ‘n liewe vrou beskryf, wat wreed aan haar einde gekom het. Die verdagte sal môre in die hof op Knysna
Lees verder: Vrouekoster van NGK op Karatara naby Knysna deur swarte vermoor
Zille kyk in die spieël en sien ‘n rassis
Nou onlangs haal Steve Hofmeyr ‘n gedig van NP van Wyk Louw op Twitter aan: Ken jy my nou?/Het jy die spieël gesien/en ken jy jou? – NP van Wyk Louw — Steve Hofmeyr (@steve_hofmeyr) December 4, 2014 Dis natuurlik afkomstig uit sy beroemde gedig, “Ballade van die bose” waarmee ons Afrikaners op skool en
Kabinet gaan kragkrisis bespreek
Die Kabinet gaan na verwagting Woensdag vergader om die land se elektrisiteitkrisis te bespreek, het RSG berig. Eskom het Vrydag fase drie van beurtkrag ingestel na probleme by drie steenkoolkragstasies. Die elektrisiteitskrisis het gisteraand tot chaos in Durban gelei, waar sowat tien duisend mense op treine gestrand gelaat is. Metrorail het beurtkrag die skuld gegee
Koning Goodwill Zwelithini is bankrot
Koning Goodwill Zwelithini is bankrot en kan selfs nie kruideniersware vir sy huishouding bekostig nie. Die huishouding bestaan uit ses vroue en 27 kinders het die Sunday Times berig. Die KwaZulu-Natalse regering sal nou die koning finansieel moet ondersteun, ondanks die feit dat hy R54,2 miljoen se jaarlikse ondersteuning van die nasionale regering kry. Volgens
Valke ondersoek Libiese bates
Die Sunday Independent berig Amerikaanse dollars ter waarde van sowat R2 triljoen wat aan Libië behoort, word in sewe swaar bewaarde pakhuise en bunkers in geheime gebiede in Pretoria en Johannesburg gestoor. Dit sluit die etlike miljarde rande wat wettiglik in vier banke in Suid-Afrika aangehou word, uit. Soos die onwettige imperiale oorloë deur NAVO, was dié
