praag.co.za

Vrouekoster van NGK op Karatara naby Knysna deur swarte vermoor

Written by

in

,

‘n Nege-en-sestigjarige Afrikanerdame wat as koster van die plaaslike NG Kerk opgetree het, is Saterdag deur ‘n dertigjarige swartman op Karatara vermoor. Mev. Coetzee word deur die gemeenskap in dié Suid-Kaapse dorpie naby Knysna as ‘n liewe vrou beskryf, wat wreed aan haar einde gekom het.

Die verdagte sal môre in die hof op Knysna verskyn.

 

Comments

2 responses to “Vrouekoster van NGK op Karatara naby Knysna deur swarte vermoor”

  1. Kaylee van Yken Avatar
    Kaylee van Yken

    Wat is die doel van die elfde plaag, wurms en vliee is nuttig.

    Die wreder hul dade, die meer genot en satisfaksie put hulle daaruit.

    Waarom is Riah Phiyega nog nie uit die kussings gelig nie – selfs ‘n straatkat se IK is hoger as hare.

  2. Andy van Vuuren Avatar

    As ek dit reg verstaan is hulle as houthakers en waterputters hier geplaas. Dit is n bitter pil om te sluk, maar dit is hoe dit is, maar nou wil die mensdom dit mos anders hê. Altyd teen die wil van die Skepper.

Leave a Reply