Dan Roodt se planne oor Pretoria maak my opgewonde

N.a.v. Dan Roodt se Die uil van Minerva: Bravo! Fantasties gestel en asemrowende leierskap. Ek wil so graag saam gesels maar my oge is vol trane omdat ek vir die eerste keer in my lewe hoop kry vir ons kinders in hierdie land. Wanneer die uil sy vlerke sprei in die skemerte!

Lees verder: Dan Roodt se planne oor Pretoria maak my opgewonde

Zille parano?es oor haar selfoon

Tydens president Jacob Zuma se kabinetlekgotla Dinsdagoggend het Helen Zille duidelik 'n poging aangewend om vrolikheid en onbesorgdheid uit te straal. Die media het veral op Zille gefokus nadat die ANC-veterane 'n verskoning van haar geëis het en omdat sy die enigste nie-ANC premier is.. Met die reëlings wat haar selfoon betref, was die Wes-Kaapse

Lees verder: Zille parano?es oor haar selfoon

Sewe dodelike skete in SA

ImageDis al lank dat ek hardop dink oor SA se siektes en gebreke, lank dat ek probeer om dit te identifiseer, te formuleer en dan my gevolgtrekkings in logiese formaat te rangskik. My slotsom ruk tot in my binneste: Suid-Afrika sál tot niet gaan.

Lees verder: Sewe dodelike skete in SA

Kultuuroorlog woed om UNESCO-aanstelling

Egipte se minister van kultuur Faroek Hosni, is een van die groot gunstelinge om UNESCO te lei. Joodse groepe in Duitsland, Frankryk en Israel beskou hom egter as 'n teenstander van Israel en 'n kultuuroorlog woed tussen sy voorstanders en die Duitse Kultuurraad vanweë sy anti-Semitiese uitsprake. Olaf Zimmermann, voorsitter van die Kultuurraad het gesê

Lees verder: Kultuuroorlog woed om UNESCO-aanstelling

Wat praat jy, man!

Image

Parmalatjogurt n? ‘n PRAAG-aksie enkele jare gelede. Ongelukkig het Afrikaansintussn al weer van die houers verdwyn…

Iemand wat van beter behoort te weet, het op 'n keer gesê ons het nie Afrikaans op jogurthouertjies nodig vir die taal om te oorleef nie. Waar het ons Afrikaans dan nodig om te sorg dat die taal geil groei? Om dié vraag te probeer antwoord, is dit interessant om die situasie in die Romeise Ryk met ons s'n te vergelyk. Andrew Dalby bespreek in sy boek Language in danger volledig die verskynsel waarom tale uitsterf.

Lees verder: Wat praat jy, man!

Anti-Talibanoffensief lei tot humanit?re katastrofe

Vlugtelinge stroom uit Swat Honderde duisende Pakistanse burgerlikes wat in Swat vasgevang is in ’n offensief teen die Taliban staar ’n katastrofe in die gesig, het ’n menseregtegroep Dinsdag gesê terwyl gevegte in dié oorloggeteisterde streek opgevlam het. Die operasie in die Talibanvesting Swat, sowat 120 km noordwes van Islamabad, is die leër se grootste

Lees verder: Anti-Talibanoffensief lei tot humanit?re katastrofe

Red Bull bevat glo koka?ene

Ses deelstate in Duitsland het handelaars opdrag gegee om alle verkope van Red Bull Cola-energiedrankies te staak nadat ’n toets glo bevind het dit bevat spore van kokaïen. Die verbod geld sedert Vrydag nadat 0,4 mikrogram kokaïen per liter in toetsmonsters in Noordryn-Wesfale bespeur is. Duitsland se federale instituut vir risiko-evaluering het vandeesweek gesê die

Lees verder: Red Bull bevat glo koka?ene

ANC beskuldig Zille van misleiding

Lynne Brown, Helen Zille se voorganger, het in ’n verklaring gesê: “Premier Zille is nou weer opsetlik misleidend.” Die ANC het Zille daarvan beskuldig dat sy besig is met kafpraatjies oor 'n grondsamesweringsteorie. Dit kom nadat Zille Vrydag aangekondig het dat provinsiale grond, ’n dag voor die verkiesing, met duistere bybedoelings deur die ANC aan

Lees verder: ANC beskuldig Zille van misleiding

SAUK kanselleer weer Zapiro-uitsending

Die SAUK het vir die tweede keer 'n dokumentêre uitsending gekanselleer wat sou handel oor politieke satire. Special Assignment is in April voor die verkiesing ook gekanselleer. Kaizer Kganyago, woordvoerder van die SAUK, het in 'n verklaring gesê oorlegpleging is nog nie afgehandel nie. Gisteraand is die uitsending 'n uur voordat dit sou begin gekanselleer.

Lees verder: SAUK kanselleer weer Zapiro-uitsending

Gebrandmerkte agterstewes teen MIV?

Inwoners van Swaziland is Dinsdag gevra om 'n politikus se oproep om alle Vigslyers se agterstewes te brandmerk, te debatteer. Dié voorstel het behoorlik 'n storm in die klein landjie veroorsaak. Die koerant, The Times of Swaziland, het gevra dat mense voorstelle doen om MIV-Vigs te bestry asook hoe om spraakvryheid te bevorder nadat Timothy

Lees verder: Gebrandmerkte agterstewes teen MIV?