Groot dele van Centurion sonder krag

Groot dele van Centurion in Gauteng is sedert vroeg Sondagoggend sonder elektrisiteit weens die Brakfontein-substasie wat gevandaliseer is, die Stad van Tshwane gesê. Die Metroraad het inwoners van Centurion om verskoning gevra vir die ongerief. Die Metro sê tegnici werk onverpoosd aan die skade te herstel. Hy sê herstelwerk kan tussen twee en drie dae duur weens

Lees verder: Groot dele van Centurion sonder krag

Taxis veroorsaak ontwrigting op R40

Verkeer op die R40-roete tussen Witrivier en Mbombela in Mpumalanga word ontwrig deur taxis. Taxis het die afrit na Mpumalanga se regeringskompleks versper, het RSG berig. Die verkeer in die rigting van Mbombela het tot stilstand gekom en tot agt kilometer opgedam. Die R40 is die besigste roete in Mpumalanga. Agt taxi-verenigings in die gebied

Lees verder: Taxis veroorsaak ontwrigting op R40

Mampie-Rampie as Agang-leier uitgeskop

Dr. Mamphela Ramphele, leier van Agang SA, is geskors uit haar party met die volle steun van alle lede teenwoordig. Mike Tshishonga, partyvoorsitter, sal intussen as president waarneem, het Beeld berig. Ramphele is Sondag in haar afwesigheid op ’n vergadering van die party in Alexandra, Johannesburg, uitgeskop. Andries Tlouamma, adjunkpresident van Agang SA, sê Ramphele het die

Lees verder: Mampie-Rampie as Agang-leier uitgeskop

Nuwe propaganda-ministerie veroordeel

Die nuwe minister van kommunikasie Faith Muthambi wil die parlement se magte oor die SAUK inperk. Die Sunday Times het Sondag berig dat Muthambi erken het dat meer beheer oor oor SAUK-raadslede in die vooruitsig stel. Die minister sal raadslede byvoorbeeld eensydig kan afdank. Ingevolge die Uitsaaiwet van 2009 mag raadslede tans net deur die Nasionale Vergadering

Lees verder: Nuwe propaganda-ministerie veroordeel

Ebola gaan nog grense oorsteek

Die dodelike siekte Ebola wat in Wes-Afrika uitgebreek het, kan verder grense oorsteek na nog buurlande. Dié moet voorbereid wees vir die risiko dat reisigers die virus na hulle kan versprei, het die Wêreldgesondheidsorganisasie gesê. “Ons wil hê ander lande in Wes-Afrika – Ivoorkus, Mali, Senegal en Guinnee Bissau – moet reg wees ingeval mense

Lees verder: Ebola gaan nog grense oorsteek

Alain de Benoist en ons gevestigde wanorde

Een van die grootste tragedies van die nuwe Suid-Afrika, benewens die geweld, moorde en die agteruitgang van Afrikaans, is die toenemende gebrek aan denke by Afrikaners. Terwyl vorige geslagte hulle gretig verdiep het in die beste van Westerse en Europese denke, dobber die huidige geslag op die oppervlak van die lewe: veramerikaniseer en oningelig. Ook

Lees verder: Alain de Benoist en ons gevestigde wanorde

Klein teenoor groot denke

Gedurende die 70’ger jare het mediese studente se sosiologiese onderbou die boek “Society Today” (wat nie meer beskikbaar is vandag nie),  ingesluit waarin die konsep van “Local vs International” beskryf is. Alhoewel die konteks meer rondom nie-kreatiewe teenoor kreatiewe denke gegaan het, het dit die onderskeid gevestig van klein teenoor groot deurdat hierdie teenstrydighede as

Lees verder: Klein teenoor groot denke

Blankes: voortgesette tamheid of kragdadige herlewing?

Die Brit Jonathan Bowden (1962-2012) was veral as politieke skrywer en spreker in konserwatiewe en regse geledere bekend. Sy boek, Western Civilization Bites Back (San Francisco: Counter-Currents Publishing, 2014, 238p; Amazon Kindle $7.99), is onlangs gepubliseer. Die kern van Bowden se boodskap is dat blankes ‘n skrale eeu gelede die wêreld oorheers het, maar veral

Lees verder: Blankes: voortgesette tamheid of kragdadige herlewing?

Russel Botman sterf

Prof Hayman Russel Botman, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), is vannag by sy huis op Stellenbosch in sy slaap oorlede. Mnr George Steyn, Voorsitter van die Universiteitsraad het sy innige medelye met prof Botman se vrou, Beryl, sy kinders, familie en die Universiteit se personeel en studente uitgespreek. “Russel was ’n liewe

Lees verder: Russel Botman sterf

Suid-Afrika hoog op lys van anti-Semitiese lande

Suid-Afrika is die land met die derde hoogste voorkoms van anti-Semitisme in Afrika suid van die Sahara. Agt-en-dertig persent van die land se volwasse bevolking koester anti-Joodse gevoelens, volgens ‘n omvattende nuwe opname wat deur die Joodse Liga teen Laster (Anti-Defamation League) onderneem is. Slegs Senegal (53%) en Mauritius (44%) toon hoër koerse van anti-Semitisme

Lees verder: Suid-Afrika hoog op lys van anti-Semitiese lande