Onderonsje Poetin en Berlusconi

President Vladimir Poetin van Rusland en oud-premier Silvio Berlusconi van Italië hebben elkaar gisteravond kort gesproken op een luchthaven in Rome. Dat maakte het Kremlin gisteravond laat bekend. De twee spraken over sancties die zijn ingesteld tegen Rusland vanwege inmenging in de Oekraïense crisis. De partij van Berlusconi, Forza Italia, komt morgen in Italië met

Lees verder: Onderonsje Poetin en Berlusconi

Leon Lemmer: ‘n Nuwe vergryp teen die akademie: die ANC-regering se nGAP-program

Die ANC-regering het ‘n nuwe manier uitgedink om nie-wittes en vroue te bevoordeel en by implikasie blankes en veral wit mans te benadeel. Dit word die New Generation of Academics Programme (nGAP) genoem. Tipies ANC het hierdie uitvindsel nie ‘n Afrikaanse naam nie. Die staat (eintlik die belastingbetalers) betaal vir die eerste drie jaar die

Lees verder: Leon Lemmer: ‘n Nuwe vergryp teen die akademie: die ANC-regering se nGAP-program

Sterwende Shaik dreig wit joernalis met geweld

The Times het Woensdag berig dat die departement van korrektiewe dienste Schabir Shaik se versoek om ’n verslapping van sy paroolvoorwaardes toegestaan het op grond van “goeie gedrag”. Maar president Jacob Zuma se voormalige finansiële adviseur, wat in 2005 tot effektief 15 jaar tronkstraf gevonnis op aanklagte van korrupsie en bedrog, is reg vir geweld en

Lees verder: Sterwende Shaik dreig wit joernalis met geweld

Kovsies beplan burokratiese aanslag op Afrikaans

Die Universiteit van die Vrystaat het haastig ‘n taalkomitee op die been gebring nadat ‘n herrie losgebars het oor die UV se besluit om slegs Engels as voertaal in te stel. Die taalkomitee gaan glo in November verslag doen aan die universiteitsraad na “oorlegpleging”. Kovsies beplan glo ‘n “formele hersiening” van die taalbeleid by die

Lees verder: Kovsies beplan burokratiese aanslag op Afrikaans

Oproeriges gooi menslike ontlasting op N2

Munisipale werkers van Kaapstad was vroeër besig met opruimingswerk op die N2-hoofweg nadat oproeriges dit afgesper het. Die hoofweg tussen Borchards Quarry en die Lughawe is intussen weer oopgestel vir verkeer. ‘n Verkeerswoordvoerder van die Kaapse Metro sê die hoofweg is om halfvier vanoggend gesluit weens oproeriges wat menslike afval op die pad gegooi het

Lees verder: Oproeriges gooi menslike ontlasting op N2

Vermoorde boer se familie bly oor skuldigbevinding

Die familie van die boer van Noordwes wat deur twee Zimbabwiërs vermoor is, is tevrede dat die beskuldigdes deur die Hooggeregshof in Pretoria skuldig bevind is, het RSG berig. Bismack Dik en Samuel Mabena het die 65-jarige Mauritz Oberholzer in September 2012 op sy plaas buite Brits aangerand en doodgeskiet. Hulle sal in aanhouding bly

Lees verder: Vermoorde boer se familie bly oor skuldigbevinding

Motorfietsdiefstalsindikaat in Noord-Kaap bedrywig

Die polisie in die Noord-Kaap ondersoek die moontlikheid dat twee verdagtes wat Woensdagaand in Cassandra in Kimberley in hegtenis geneem is, deel is van ‘n sindikaat wat motorfietse steel. Polisiewoordvoerder, Sergio Kock, sê die gemeenskapspolisiërings (GPF)-eenheid in dié buurt het gister omstreeks 22:00 ‘n verdagte Toyota-bussie in die gebied gewaar en tot in die stad

Lees verder: Motorfietsdiefstalsindikaat in Noord-Kaap bedrywig

Suid-Afrika blink uit in natuurbewaring danksy boere

Die wêreld verloor sy biodiversiteit teen ’n onrusbarende tempo, maar Suid-Afrika neem die leiding om teen die verwoestende gety wal te gooi. Dit is volgens Peet van der Merwe van die NWU se Potchefstroomkampus. Volgens die Wêreldnatuurfonds is die huidige spesie-uitwissingkoers tussen 1 000 en 10 000 hoër as die natuurlike uitwissingskoers – dit is

Lees verder: Suid-Afrika blink uit in natuurbewaring danksy boere

MRK oorval met rassisme-klagtes

Die meeste klagte wat by die menseregtekommissie gelê word, is in verband met rassisme, veral in die Vrystaat. Kommissaris Mohamed Ameermia, verantwoordelik vir dié provinsie asook Noordwes, sê dit is kommerwekkend dat daar na 21 jaar van demokrasie nog steeds soveel klagte oor rassisme instroom. Hy sê die MRK kan egter nie die stryd alleen

Lees verder: MRK oorval met rassisme-klagtes

Indiërs in SA oorverteenwoordig in senior bestuursposte

Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge sê die armes en gemarginaliseerdes kry nie die hulp van die regering wat bedoel is vir hulle met die implementering van SEB ( Swart Ekonomiese Bemagtiging) nie. Die Instituut se hoof van beleidsnavorsing, Anthea Jeffery, sê die regering het lank gesukkel om die Wet op Diensbillikheid van 1998 te verander

Lees verder: Indiërs in SA oorverteenwoordig in senior bestuursposte