Holland se grootste dagblad, De Telegraaf, is besig met ‘n openlike haatveldtog teen Afrikaners. Die koerant is uitgevang dat hulle versinsels oor plaasmoorde gepubliseer het om Afrikaners in ‘n slegte lig te stel. ‘n Blatante leuen het verskyn waarin die joernalis Catherine Keyl, 20 November 2013) beweer dat “regse blankes” agter die moorde op wit boere
Lees verder: De Telegraaf besig met openlike haatveldtog teen Afrikaners
