Die Burger berig dat TV-vervaardigers vandag ’n noodvergadering hou om te besluit wat om te doen oor uitstaande betalings van miljoene rande deur die SAUK. Die wanbetaling deur die openbare uitsaaier dreig om die produksie van verskeie TV-programme te ontspoor. Die SAUK se skuld beloop glo meer as R40 miljoen. Die openbare uitsaaier het bevestig
Lees verder: Sepies kan binnekort verdwyn as die SAUK nie opdok nie
