Die Suid-Afrikaanse minister van staatsveiligheid David Mahlobo het Maandag aangekondig dat Arthur Fraser, ‘n bruin man, as nuwe direkteur-generaal en rekenpligtige beampte van sy departement aangestel is. Fraser (foto), ‘n voormalige adjunk-direkteur-generaal in die voormalige Nasionale Intelligensie-agentskap, het Maandag ná sy aanstelling begin werk en sy pos is reeds deur president Jacob Zuma bekragtig, het
Russe roep skaakmat in Sirië
Die Neocons bevind hulself in ‘n doodloopstraat na die ineenstorting van die Kerry-Lawrof-ooreenkoms om ‘n skietstilstand in Sirië uit te roep. Die Siriese weermag het die djihadis in die ooste van Aleppo vasgekeer, en die werklikheid van verdoemende nederlaag in Aleppo het uiteindelik by mense soos die Amerikaanse VN-ambasadeur Samantha Power ingesink. Die resultaat is
Hillary weer by trappe gevang dat sy sukkel
Die Demokratiese Party se presidensiële kandidaat Hillary Clinton is die naweek weer gevang dat sy met trappe sukkel in New York Stad se Flatiron-distrik Sondagmiddag. Die video is op Twitter deur ABC News se Liz Kreutz beskikbaar gestel wat toon hoe Clinton, geklee in ‘n swaar groen jas in warm weer, die sewe trappe na
Swart studente se eise hou nie op nie
Die swart studente van die Universiteit van die Witwatersand het intussen besluit om voort te gaan met hul protesoptrede tot daar aan al hul eise voldoen is. Die lys van hul eise het klaarblyklik ook geen einde nie. Dit sluit nou behalwe gratis onderwys ook gratis kos en verblyf in sodat hulle kan aanhou om
Nigeriese voedselkrisis laat algar koud
Meer as 20 000 mense is reeds dood en meer as 2,6 miljoen is haweloos gelaat sedert Boko Haram-militante in 2009 met ’n insurgensie teen die Nigeriese owerhede begin het, het AFP berig. Ondanks die groot aantal mense wat hierdeur geraak word, het die situasie min aandag geniet in vergelyking met ander humanitêre krisisse in
Burlingtonskieter is ‘n Moslem
Die man wat dié naweek ‘n winkelsentrum in Burlington in die Amerikaanse deelstaat Washington, vyf mense doodgeskiet het, is nie Spaans soos die media wou te kenne gee nie, maar ‘n Moslem. Sy sosiale media toon dat hy ook ekstremistiese neigings gehad het. Beelmateriaal van die voorval wys ‘n ongewapende Cetin wat by die sentrum
Drie petrolbomme by Wits skep beeldprobleem vir oproeriges
Die drie petrolbomme wat by Wits gevind is, het die oproerige swart studente se openbare betrekkinge oefening ietwat geskaad. Die Suid-Afrikaanse Nasionale Civic Organisation (Sanco) het Sondag gesê “barbaarse dade van geweld en sinnelose vernietiging van onderwysinfrastruktuur moet ontmasker word en agter tralies gesit word”. Sanco ‘n beroep op universiteitstudente gedoen om belhamels wat vasbeslote
Lees verder: Drie petrolbomme by Wits skep beeldprobleem vir oproeriges
Jeugliga sê Madonsela is ‘n CIA-agent
Die uitgaande Openbare Beskermer, Thuli Madonsela, is ‘n “assistent van wit monopolie-kapitaal” en ‘n CIA-agent, volgens die ANC-jeugliga. “Mev Thuli Madonsela is ‘n CIA-agent,” het die Ligapresident, Collin Maine, gesê. Die Liga sê omdat Madonsela nie kommentaar gelewer het oor soortgelyke bewerings by ‘n vorige geleentheid nie, is genoeg bewys dat die sy op die
Veteraanrestourasie-wenners sluit juniors in
Die eindronde van die eerste enjinrestourasie-uitdaging vir jong mense deur die SA Federasie van Veteraantrekker-en-enjinklubs is by die Ferreira-museum in Bloemfontein beslis. Die kompetisie het die restourasie van ‘n stilstaande enjin van ouer as 30 jaar behels. Die kompetisie het vir skoolkinders in ‘n junior afdeling, en seniors, nie ouer as 35 jaar nie, voorsiening
Linkse kanker woeker voort
In Leopold Scholtz se jongste Stasi-propaganda-opstelletjie ter verdediging van die linkse Duitse kanselier Angela Merkel, trek hy weer te velde teen die “populiste”, die bose “nasionaliste” en “ongeskoolde” kiesers wat teen haar en haar party gestem het vir die regse AfD. Scholtz waarsku lesers ook dat Merkel weer die verkiesing gaan wen, ten spyte daarvan
