Beeld berig dat Bobby Godsell, voorsitter van Besigheidsleierskap Suid-Afrika, ‘n dwarshou na Capitec gemik het oor skuldinvordering. As hy ’n mynbestuurder was, sou hy geweier het om skuldbevele (loonbevele) teen mynwerkers se lone uit te voer, het Godsell gesê. “Ek sou gesê het, jammer Capitec of wie ook al, ek is nie jou skuldinvorderaar nie
Plundery, aanranding, chaos in Kaapstad-sakekern
Die Stad Kaapstad wil die organiseerders van ‘n betoging Woensdag vir R6 miljoen dagvaar, nadat dit in geweld en plundering ontaard het. Grootskaalse plundery en aanranding het voorgekom en winkelvensters is tydens die chaos uitgeslaan. ‘n Dienende en ‘n voormalige ANC-raadslid het krotbuurtbewoners na die middestad gelei nadat hulle die optoggangers aangehits het om sakeondernemings
Lees verder: Plundery, aanranding, chaos in Kaapstad-sakekern
Kusile, Medupi sal teen 2014 krag lewer
Kusile in Mpumalanga, Suid-Afrika se steenkoolaangedrewe kragstasie kan die eerste elektrisiteit teen die einde van 2014 lewer. Eskom sê die Medupi-aanleg in Limpopo sal ook teen die tweede helfte van aanstaande jaar begin krag lewer. Bouwerk aan Medupi is met minstens ses maande vertraag weens arbeidsonrus en die beweerde wanprestasie van kontrakteurs. Eskom het eers laasmaand ’n belangrike
Transnet se kredietgradering verhoog
Transnet se kredietgradering is deur die kredietgraderingsagentskap Fitch verhoog van BB Plus na BBB. Die uitvoerende hoof van Transnet, Brian Molefe sê die opgradering bevestig die sukses van pogings om die maatskappy se sake en finansiële posisie te versterk. Hy sê dit bevestig ook Transnet se vermoë om fondse in te samel in die markte
Conflict om Zwarte Piet in A’dam-Zuidoost
De deelraad van Amsterdam-Zuidoost wil dat de Sinterklaasintocht in het stadsdeel geen vergunning krijgt. De deelraad heeft een motie aangenomen van de PvdA waarin het stadsdeelbestuur wordt opgeroepen om af te zien van een intocht met Zwarte Pieten. De PvdA zegt dat veel zwarte bewoners in Zuidoost negatieve en pijnlijke gevoelens hebben bij het fenomeen
Half miljoen pond voor huis Lennon
Het huis waar ‘Beatle’ John Lennon de eerste jaren van zijn leven heeft gewoond, heeft op een veiling 480.000 pond opgebracht. Dat is drie keer zoveel als was verwacht Lennon woonde vanaf zijn geboorte in 1940 in het huis op 9 Newcastle Road in Liverpool. Het ligt op een steenworp afstand van Penny Lane, waarover
Sport se alkoholverslawing binnekort gedokter
Suid-Afrikaanse sport gaan broodnodige borgskappe verloor te danke aan die regering se beplande verbod op alkoholadvertensies. Die direkteur-generaal (DG ) van sport en ontspanning Alec Moemi het die Parlement se portefeuljekomitee oor sport ingelig oor die gevolge van die voorgestelde wet wat binnekort in die Staatskoerant verskyn vir openbare kommentaar. “Dit sal ‘n jammer dag
Goeie nuus vir die patriotiese president
Beide Angola en die Kongo was en is van kardinale belang vir Suid-Afrika as ‘n soewereine superstaat in ‘n multi-polêre wêreld van superstate soos die VSA, EU en China. Tydens die eerste Afrikanerstaat het Namibië aan Suid-Afrika behoort, en kon die Suid-Afrikaanse Weermag goedkoop en vinnig deur Namibie tot in Angola ry. In 1975 was die plan om die
Vermeende renosterstroper doodgeskiet
‘n Vermeende renosterstroper is doodgeskiet en nog een gewond tydens ‘n skietery met veldwagters van die Nasionale Krugerwildtuin. ‘n Derde vermeende wildstroper is ook in hegtenis geneem. Die gewonde verdagte is onder polisiebewaking in die hospitaal. Die polisie sê die voorval het naby die Vlakteplaaskamp in die noorde van die wildtuin voorgekom. ‘n Woordvoerder, Samuel
Dwelmbendegevegte in die Wes-Kaap raak warm
Die dwelmbendegevegte in die Wes-Kaap raak warm. Genl. Riah Phiyega sal egter in haar pos as polisiehoof aanbly terwyl die onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) klagte van regsverydeling teen haar ondersoek. Die ondersoek spruit uit beweerde vriendskapsbande van lt.genl. Arno Lamoer, Wes-Kaapse polisiehoof, met ’n dwelmbaas, waarin Phiyega glo geïmpliseer word Phiyega word daarvan beskuldig dat sy
