‘n Vermeende renosterstroper is doodgeskiet en nog een gewond tydens ‘n skietery met veldwagters van die Nasionale Krugerwildtuin.
‘n Derde vermeende wildstroper is ook in hegtenis geneem. Die gewonde verdagte is onder polisiebewaking in die hospitaal.
Die polisie sê die voorval het naby die Vlakteplaaskamp in die noorde van die wildtuin voorgekom.
‘n Woordvoerder, Samuel Matsimbi, sê die verdagtes is met jaggewere en ammunisie betrap. Die verdagte verskyn vandag in die landdroshof op Makhado. – RSG

Skote petoors!
Baie geluk aan die veldwagters. Lekker skiet die gemors vrek. Maak soos die veldwagters van die Ngorongoro krater, skiet vrek op sig!
Net daardie Taiwanees ook in die hande kry en hom aan sy waterwerke onderstebo aan ‘n boom ophang.
Willy hulle soek hoeka die horing om die waterwerke GROTER te maak so daar gaan nie veel wees om aan te hang in die boom nie!
Ooo, groter? Ek het gedog dit moet vir iets anders help haha. Maar ja hulle moet maar soos ons hunks maak. Pap en vleis eet, doen die ding.
Kostelik!
Ai jammer julle maar moet met julle deel wat een ou gister op Jakaranda gesê het van die renosters! Dit was vir my so snaaks, kan partykeer nie dink hoe mense redeneer nie maar hy sien sin in wat hy gesê het so hy het die reg om dit te sê. Wil weet hoekom word die renosters nie vals horings opgesit nie in plaas van enigiets anders want dan sal hulle die renosters uitlos? Regtig??? Met die afsny van die horing is dit mos veronderstel om die doel te wees. Met ‘n vals horing gaan die moordenaars dink die arme dier het nog ‘n horing en kul jou hier en kul jou daar en siedaar!!! weg is die renoster!
Môre môre JAVR. Ja ‘n renoster is nie ‘n renoster sonder ‘n horing nie!
Daar stem ek met jou saam maar dan moet hulle met ‘n bordjie om die nek loop om te sê ‘IT’S FAKE”
Made in China!
Wha ha ha
Die regering kan nie veel aan die renosterstopers
doen nie – hulle het hulle toegelaat om die NSA te oorstroom en ek raai dit is
ook n goeie bron van inkomste. Ek voorsien dat daar binne kort nog net
“geblikte” diere in die buiteland te sien gaan wees – want wat is daar nog oor van
Suid Afrika wat die swart regering nie verniel en vernietig het
nie!
More seg JAVR (Waarvoor staan JAVR) (JA VIR wat?)
Soos die twee ouens wat op lang plaas ( langs die pad ) onwettig gaaan skiet het. Hulle het die bokke in die motorhuis opgehang en toe hulle in di voorhuis kom is daar ‘n klop aan die deur. Maak oop en daar staan die polisie. Hulle skrik hulle melk weg en weet dit is nou tronk sake. Wie is Koos vd Merwe vra die polisie. Ek seg die een ou baie huiwerig. Polisie ek is baie jammer om jou hierdie treurig nuus mee te deel, maar jou broer is oorlede. Dankie tog seg Koos.
Ja vir Ras…..Dis BAIE goed!!!
Om te dink die Engelse Boeremag kruip agter ‘n vals horing weg… Ai
Al wat ek hoor is Rhine Ou. Wanneer gaan aandag geskenk word aan die White Ou?
Sodra die wit ouens hulle gatte in rat kry.
Hulle gatte is in tru-rat 100kmh van 0 tot 3 sekondes in die groen karretjie met die positief margarien label. Droom jy nog van die nuwe SA? Seker want die net die ouens wat aan die slaap is kan droom
Of so hoop jy.
Die white ou het nou lewenslank gekry, pappie. Sê totsiens
793 + … die afgelope 10 maande !
Sjoe Trippie kan die foto’s nie gesensor word? Ek is een mhurse sensatiewe kyker.
Feite is feite !
Nog nooit daarteen gestry nie. Ek hoop nie daar is polisiefoto’s van verkragte stukkende kinders in omloop en dit beland hier op ‘n forums nie. Dis ook feite!
O nee – dit sal verseker nie gebeur !
Wil byvoeg, daar moet wel foto’s van verkragters, moordenaars en stropers geplaas word (verkieslik, leweloos).
Ja en ‘n helse lot afdrukke versprei word daar waar dit saak maak. Ek meen hier?
Hier, daar, orals waar hul gevrete gesien kan word ! Sommer teen lamppale ook.
Hou maar verby met die verminkte lyke by die anti-verkragters, moordenaars en stropers. Dit dien vir my geen doel nie. O, en jy sal maar moeilik ‘n lamppaal kry waar die stropers aktief is.
… dit kan straks dien as afskrifmiddel vir potensiële misdadigers ?
Waar die misdadigers gekonsentreer is. Geen probleem. Wanneer ek huistoe ry en ek ry verby die lamppaal wat ‘n verminkte lyk op het wat by my oprit is ruk ek daardie poster af! Want dan word ek geinsinueer met misdaad. My karakter word dan geskend. En wat as kinders daardie foto’s van die lyke op die lamppale sien?
Korrek !
Dit is presies wat die publiek moet sien, hoe aaklig ookal Willy.
As dít is wat hulle aan ‘n onskuldige dier kan doen, wat nog temeer aan mense.
Hoekom op ‘n plek waar daar nie renoster poachers is nie. Wat is die sin van dit Leana?
Hoe weet ons hier dwaal nie ‘n bleddie poacher rond nie??? Wat van Matt alias Ken alias hel weet wat nog…..eintlike naam seker Sipho
Hy poach seker nie renosters nie. Onthou hy is ‘n matroos. Hy sal seker die vaaljapie poach.
Willy, dit sal dalk baie meer as 1 “Vermeende Renosterstroper doodgeskiet” beteken. Dan weer, so word die wittes ook afgemaai en vermink agtergelaat.
En die wittes se verminkte liggame se foto’s wil jy dan waar plaas Leana?
Hier Willy? Toemaar ons sal jou die grusame werklikheid spaar.
Ontspan maar. 🙂
Ek is nog heeltyd ontspanne. Dié wat nie sensatief is vir bloed en verminking moet maar ‘n age restriction opsit of ‘n waarskuwing. Dan word die ander ook in aggeneem. Hoe is daai vir ‘n voorstel Leana?
Ons sal jou vra om jou oe toe te hou volgende keer Willy. Voorstel aanvaar!
So ek moet met toe oë deur die lewe gaan Leana? Hoe werk jy daardie een uit mmmm?
Voorstel nie aanvaar!
Hahaha Willy, dan hoef jy net 1 oog toe te hou.
Sal probeer Leana maar belowe niks.
Hey grapgat!
Haha nee toemaar. Nog okei hierdie kant.
More seg, Ek sien ons is nie meer welkom om fotos op die forum te plaas wat wel verband hou met die berig nie aangesien dit sommige mense aanstoot gee.
Willie kan ek jou net moontlik ‘n vraag vra? Watter foto het die meeste te doen met die berig, die n wat Trip geplaas het of die en wat jy geplaas het.
Volgens jou redenasie moet hier dan ook nie berigte geplaas van kinder verkragting en moord nie aangesien hier nie verkragters of moordenaars op die forum is nie.
Is dit nie juis wat in die land aangaan nie? Ons kan mos nie verby die werklikheid kyk nie my maat, realiteit kan nie weggesteek word deur nie fotos te plaas nie.
Whatever Seg. Ek sien jy wil weer ‘n ding hier uit verband ruk. As ek nou gaan kommentaar lewer wat jy nou kwytraak gaan dit weer in ‘n elle lange relaas veroorsaak waarvoor ek nou regtig nie lus voor is nie. En om sulke vergelykings te tref is sinneloos.
Nee Willy dit was net vir my opvallend dat jy beswaar maak en in of op die ander berigte is daar fotos wat nie eers naaste by verband hou met die berig nie en dit is aanvaarbaar. Ek dink net mens moet nie realiteit uit die oog verloor nie. Niks persoonliks nie Willy, soos jy my leer ken het is ek reguit en seg wat ek dink en nie noodwendig wat iemand wil hoor nie. Geniet di dag verder.
Geen probleem Seg.
Ook ‘n lekker dag vir jou.
Het nie iets teen renosters nie, maar sou meer gelukkig gewees het as dit ‘n vermeende plaasmoordenaar was!