Verhoor oor Amcu-erkenningsooreenkoms uitgestel

Die Kommissie vir Versoening, Bemiddelling en Arbitrasie het ‘n verhoor oor die erkenningsooreenkoms tussen vakbonde en die platinummynmaatskappy Lonmin, tot aanstaande maand uitgestel. Die mynvakbond AMCU het in Mei met onderhandelinge oor ‘n erkenningsooreenkoms begin. Samesprekings tussen Lonmin en AMCU het vasgeval en die vakbond het die geskil na die KVBA verwys. Die NUM het

Lees verder: Verhoor oor Amcu-erkenningsooreenkoms uitgestel

Vakbonde druk myne

Die Kamer van Mynwese het ‘n dispuut met die vakbond Amcu verklaar oor salarisonderhandelinge in die goudsektor. Dit sal waarskynlik beteken dat die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie by salarisonderhandelinge vir die hele sektor betrokke moet wees. Die Kamer sê Amcu het goudprodusente se gewysigde aanbod van ‘n vyf persent verhoging in salarisse en

Lees verder: Vakbonde druk myne

Vavi se klag van afpersing staan steeds

Die vrou wat ‘n klag van seksuele teistering teen Zwelinzima Vavi, hoofsekretaris van Cosatu, ingedien het, het die klag teruggetrek, maar Vavi oorweeg nogtans regstappe teen haar. Die vrou het klag twee uur ná die begin van ‘n tugverhoor by Cosatu teruggetrek. Vavi is bly dat die klag van seksuele teistering teen hom teruggetrek is,

Lees verder: Vavi se klag van afpersing staan steeds

Claudi van der Merwe keelaf gesny in Breyten

Die 33-jarige Claudi van der Merwe is dood in ‘n waterpyp naby ‘n plaas in Breyten gevind, het die polisie van Mpumalanga vandag laat weet. ‘n Plaaswerker het Saterdagoggend iets gesien in ‘n pyp wat na ‘n mens se arms lyk en het sy werkgewer in kennis gestel, wat toe die polisie ontbied het, het

Lees verder: Claudi van der Merwe keelaf gesny in Breyten

Blair laat terroris vry vir wapens, wys e-pos

‘n E-pos gestuur deur die destydse Britse ambassadeur na Tony Blair vanuit Tripoli gee besonderhede oor hoe ‘n gevangene-oordragooreenkoms onderteken sou word sodra Libië “sy belofte nakom” om Britse wapentuig aan te koop. Die onthulling is ‘n yslike verleentheid vir lede van die Arbeidersregering, wat altyd daarop aangedring het dat Abdelbaset al-Megrahi se vrylating is

Lees verder: Blair laat terroris vry vir wapens, wys e-pos

Zim-verkiesing deur duisende waarnemers toegesak

Minstens 20 000 plaaslike en buitelandse verkiesingswaarnemers sal vandag in verskeie gebiede in Zimbabwe ontplooi word in aanloop tot Woensdag se verkiesing. Die land het meer as ses-komma-vier-miljoen geregistreerde kiesers, wat na verwagting hul kruisies sal trek om die beleërde koalisieregering te beëndig. Die akkreditasieproses in Harare het deurgeloop onder logistieke probleme met duisende plaaslike

Lees verder: Zim-verkiesing deur duisende waarnemers toegesak

Midvaal-burgemeester ‘vat die pad’ onder wolk van korrupsie

Hermène Koorts van COPE sê alhoewel Timothy Nast, Midvaal se DA-burgemeester wat pas bedank het, ‘n briljante man is, kon hy nie staande bly ​​teen diegene wat hom aan die mag geplaas het nie. Midvaal se burgemeester het intussen “die pad gevat” terwyl ‘n wolk van beweerde korrupsie oor die party hang. Die Congress of

Lees verder: Midvaal-burgemeester ‘vat die pad’ onder wolk van korrupsie

Amor na hospitaal gehaas ná val van trappe

Amor Vittone, die sangeres en vrou van die gewese Springbok kaptein, Joost van der Westhuizen, is kort voor middagete na die Midmed Hospitaal gehaas, waar sy op aarvoeding geplaas is, nadat sy flou geval het tydens ‘n optrede by Eskom se bestuursprysuitdeling by Riverside. Sy het tydens die glansgeleentheid opgetree as gasheer en is na

Lees verder: Amor na hospitaal gehaas ná val van trappe

Malema: Afrikaners en Indiërs sweer saam teen my

Julius Malema beweer dat die belastingsaak teen hom is ‘n polities gemotiveerde sameswering is gelei deur ‘n groep Indiërs wat ‘in die bed‘ geklim het met Afrikaners. Die ekonomiese vryheidsvegters leier het dié bewerings gemaak, het die Sunday Times berig. “Ek is onderworpe aan politieke vervolging deur die politieke leierskap gelei deur [Minister van Finansies]

Lees verder: Malema: Afrikaners en Indiërs sweer saam teen my

Vavi: SMS’se onthul joviale verhouding met ‘verkragte’ vrou

Die vrou wat Cosatu se hoofsekretaris, Zwelinzima Vavi van verkragting beskuldig sal haar storie vertel by die federasie se interne proses oor die aangeleentheid. Die jongste verwikkeling is deel van ‘n reeks kwessies wat die druk op Vavi verhoog om af te sien van sy amp. Verlede week is Vavi weer deur sy vyande in

Lees verder: Vavi: SMS’se onthul joviale verhouding met ‘verkragte’ vrou