Die 33-jarige Claudi van der Merwe is dood in ‘n waterpyp naby ‘n plaas in Breyten gevind, het die polisie van Mpumalanga vandag laat weet.
‘n Plaaswerker het Saterdagoggend iets gesien in ‘n pyp wat na ‘n mens se arms lyk en het sy werkgewer in kennis gestel, wat toe die polisie ontbied het, het kolonel Leonard Hlathi gesê.
Die polisie het Claudi se halfkaal liggaam, met haar keel afgesny, gevind. Volgens die polisie is twee swart vuilgoedsakke naby haar lyk gebruik om haar daarheen te dra.
Hlathi het verder vermeld dat haar motor, ‘n Kia Picanto, drie kilometers weg gevind is.
Van der Merwe is Vrydag laas by die gastehuis in Hendrina waar sy werk, gesien.
Niemand is nog weens die moord in hegtenis geneem nie. – Sapa

Seker ook maar (wit) mites oor plaasmoorde soos beweer in ‘n boek geskryf deur een of ander Engelse liberaal wat vandag op Die Burger se boekeblad adverteer word. Kan hierdie moorde nog net as misdaad gesien word? Niemand is so blind soos hy/sy wat nie wil sien nie. Sterkte aan die familie.
So kan dit net meer aangaan nie – ek verwag nou van Zuma om sy mond oop te maak en met sy swartmense te praat. Sou hy nie bereid wees om dit oor die Radio en TV uit te saai dat hierdie moorde nou moet stop nie moet hy weet dan gaan ons self iets daaraan doen. Hy wat Zuma is het self met sy eie mond die swartes aangemoedig om die blankes te skiet met masjiengewere en hulle te jaag tot in die see. Hy wat Zuma is moet dit nou regstel.
http://www.avaaz.org/en/petition/SAVE_THE_WHITE_PEOPLE_STOP_THE_GENOCIDE/?fTcBpeb&pv=4
TEKEN ASSEBLIEF HIERDIE PETISIE VAN PAT THOMAS!!!
Riempies het jy iemand anders gekry om namens jou te skryf? Ek kan nie glo wat ek lees….”Hy wat Zuma is moet dit nou regstel.” Op watter planeet leef jy dan?
En dan Praag…Skies ek is ‘n “pyn in die gat” ek weet….
iets gesien in ‘n pyp gesien wat….
Maak dit sin? Ok sorry….ek loop….
Riempies, die omstandighede geduurende die 2010 Wereldbeker (Sokker) behoort n onbetwisbare les vir die Afrikaner te gewees het. Ongelukkig blyk dit of daar bitter min daaruit geleer was. Die regering en al sy ondersteuners wil ontslae raak van die Blanke en veral die Afrikaner wat as n bedreiging beskou word. Behalwe as hy “gemotiveerd” sou raak, sal die “regering” se en belowe wat die Buiteland sal paai en die binnelandse Afrikaner onder hypnose hou. Intussen laat hy maar die slagting voortgaan.
Die les? Die regering het nog altyd die vermoeens gehad om die slagting stop te sit. Hy verkies om dit te laat voortgaan. Met elke gruweldaad is daar tien famielies wat buiteland toe trek. Perfekte oplossing vir n bedreigende probleem.
Marula natuurlik is jy 100% reg. Maar aan die
anderkant kan n mens dit doodeenvoudig nie meer so gelate aanvaar nie – daarom se ek stem vir die Vryheidsfront – sodat dr. Dan namens die Afrikanervolk hierdie Zuma dwing om standpunt in te neem – buitelandse druk is nie speletjies nie, kyk wat het dit ons gekos – of die moorde kry einde of ons stig dadelik af. Hierdie ding dat Zuma en die ANC moet verantwoordelikheid aanvaar en dit openlik erken en hulle swart stemvee duidelik opdrag gee om die moorde staak gaan ek waaragtig nie los nie – ek is besig om ware statistiek en fotos van die moorde bymekaar te maak en dan gaan ek dit vir die hele wereld stuur ek gaan nie net na die regerings toe skryf nie maar na die mense op grondvlak in die buiteland. adresse is baie maklik om in die hande te kry.
En wragtig Riempies, hiermee wens ek jou groot geluk.
Iemand wat op grondvlak iets in werking stel.
Ek het elders hier erens gal gebraak oor die lamlendigheid van die mense.
Ek daag mense hier en nou uit om hulle bereid te verklaar om met ‘n teenaksie te begin.
Arnie kry al die adresse wat jy kan van mense in ander lande en vra mense wat jy ken wat mense in die buiteland het vir lukraak woonadresse.
Ek gaan sommer by enige Blog in en lê my eiers daar.
Veral in Amerika is daar duisende sulke plekke waar ek as “Gas” ‘n kommentaar lewer.
Ek doen nie eens die moeite om te sien wat die reaksie was nie.
Ek plant hierdie sade sommer hot en haar net waar ek kom.
Ek het baie kontakte in Amerika wat ons goedgesind is, ek sal help daarmee.
Mooi man!!!!
Nog ‘n man met ‘n plan.
Ek sien hierdie klein prentjie in my kop.
‘n Man wat ‘n kwaai brak het. Hy hits die hond stilletjies aan om iemand te byt.
Die hond gehoorsaam sy baas, want dìe gee vir hom kos soveel as wat hy begeer.
Die ander persoon is kwaad omdat hierdie uitgevrete hond hom vir geen rede gebyt het.
Die brak se baas is feitlik onskuldig omdat die hond nie regtig vir homself kan dink nie, en dus het die slagoffer nie die reg om die hond te skop nie, anders gaan hy dierebeskermingsvereniging toe, en kla jou aan vir diere mishandeling.
Die baas van die brak pleit ook onskuldig omdat dit nie hy was wat die bytwerk gedoen het nie.
En wat het die slagoffer besiel om in die nabyheid van ‘n kwaai hond te wees.
*
Dit is die land waarin ons geforseer word om te woon en te aanvaar.
Daars fout met daardie foto, daardie hand is dan wit!
Nee, hoekom? Sy het terug baklei!
Dit is nie ‘n hand nie.
JULLE, EK WEET SY HET TERUG BAKLEI MAAR MAAK DIE HAND SWART WANT HAAR KEEL IS DEUR N SWARTE AFGESNY!
Seker weer “gewone misdaad.” Ons moet ook nie kla daaroor nie, want “swartes ly ook onder misdaad”, en daarom is dit seker reg.
Wanneer gaan hierdie regering, as mens dit ‘n regering kan noem, Iets aan die misdaad situasie in die land doen? Ons word deur ‘n swart terroristiese organisasie regeer en sal dit op een of ander manier moet stop
“Een of ander manier moet dit stop!!”
*
Laat ek bietjie dink !! Die Boeremag is opgesluit. Hulle is dus uit.
‘n Ander manier is om te wag dat daar nie meer blankes oor is nie.
Wie het ‘n beter plan???
Ek het al n paar beginsel planne hier op Praag kwytgeraak. Behalwe die Naaspers boikot is daar nie veel entusiasme nie. My mening is dat die naspers boikot maar n minimale effek op die publiek, regering, buitelandse menings het. Tensy die tweede fase ingestel word. Die ander punt is dat dit nie vir Naaspers veel bekommer nie. Hulle invloei kom eintlik van ander bronne en die boikot reklame is minimaal.
Ons het n afskrik model nodig – Ek dink in die lyne van n tiepe privaat
mag – wat ondersoek instel in al hierdie aanvalle en die gemeenskappe
wat hierdie kriminele huisves, wurg totdat daar mooi verstaan word dat
hierdie gedrag nie geduld sal word nie.
Hoekom kan die kommando stelsel nie op grond van ‘n gewapende reaksie sekuriteits maatskappy soos ADT, weer begin word nie? Presies dieselfde as wat dit was, net ‘n geregistreerde maatskappy.
Ek het eenkeer my verset teen n taxi bestuurder in Midrand op die R101 – daai ou was so verbaas en kon nie glo dat hierdie boertjie nie vir hom wil stil bly nie, en verklap toe n baie gróót waarheid aan my.
Hy het my die heel tyd n “Wit Wolf” uitgeskel
ek kon die vrees in al die insittendes se gesigte sien – dit is die
tiepe slaan krag wat ons nodig het – waar mens net n woord noem en dit
die soort reaksie uitlok…
Wie is / was die Wit Wolwe? Hulle was duidelik voor my tyd… Kan ons
nie daai instansie weer herstig nie?
Helfte van die werk is dan klaar gedoen en n mens hoef nie iets te doen om daai reputasie op te bou nie…
Die vraag is liewer, hoe moet die “regering” die saak stel sodat die Blanke deur sy gemeenskaplike hipnose verstaan dat dit juis die “regering” is wat die slagting aanhuts. En om bakhand te smeek vir genade laat hom net met meer entusiasme verniel en verneder. Die regering en sy ondersteiners is die vyand! Word wakker mense!
Die regering is die liberale Engelse en Jode se “Puppets”
Die Afrikaners glo nog steeds soos van ouds dat ons met ‘n betroubare regering sit, en dat hulle ons alfa en omega is.
Goede bliksem!!! kan hulle waarlik nie insien dat daar ‘n oorlog tussen ons en hulle aan die gang is nie.??
Ons word eensydig doodgemaak, maar as ons in opstand kom daaroor, dan is dit verraad, en jy is lid van die Boeremag.
Ek stem saam met jou marula.
Ons is vlokin vas aan die slaap, en die wat half wakker is wil nie die realiteit besef nie.
‘n Klomp van ons het werkbare planne voorgestel wat uitvoerbaar is, goedkoop, maklik, wettig en kan oral gedoen word.
Ek is hoogs debliksem in vir my eie mense.
Dit is van slegtigheid, luiheid en lafhartigheid dat daar nog niks op grondvlak gebeur nie.
En ek kla almal aan wat hierdie booshede wat teen ons gepleeg word met slegs die druk van toetsbord knoppies beveg.
Kry nou ‘n slag julle gatte in rat asseblief.
Marula/ Arnieann, dit is reeds hoeveel keer bewys dat die Afrikaner, ek hou van die woord, lafhartig is, want dit is presies die geval. Die ouens is bang, want hulle is so vatbaar vir die wolhaar stories. Die engelse het ‘n mooi uiteensetting van vrees (FEAR)
F = False
E = evidence
A = appearing
R = real. Dit is waarmee die media die ouens toegooi, vals of halwe media beriggewing. Die mense gryp dit en kryt dan mense soos ons uit as ‘n soort oningeligte en verkrampte.
Baie mooi raakgevat Boerewitman1.
My ondervinding met Afrikaners is dat hulle “Bang” is om gearresteer te word. Hulle is al so bang gepraat deur die media, dat hulle selfs bang is om iets wettigs te doen.
Almal sit grootoog en rondkyk vir iemand om iets te doen, maar die oomblik wat daardie stomme vent iets doen, en dan gearresteer word, o maar net weer vrygelaat te word met ‘n “waarskuwing” dan het almal verdwyn.
Dit is gewoon net boellie taktiek, en die stomme manne skrik hulle asvaal.
Sunette Bridges is wat my betref ‘n Afrikaner/Boere generaal.
‘n Klein parmantige mensie met meer guts in haar pinkie, as groot manne in hulle totale lywige karkasse.
Hierdie daaglikse slagting van wit mense in Mandelatopia traak wit liberale geensins… want ons word nou mos almal `gelyk` afgeslag.
Die Xhosa bokwagter se droom het waar geword. Ons is nou selfs `gelyk` as dit by die (barbaarse) Dood kom.
Dit is toe nie die bokwagter se droom wat ‘n werklikheid geword het nie.
Dit is ie liberale kommuniste se droom wat waar geword het, en hulle verdedig dit met moord en doodslag in hierdie skrikbewind oorlog wat hulle teen die nie-liberales voer. En hulle gebruik hulle slawe om dit te doen.
Wie is die mense wat ons eie mense aanval???
Dit is Piet Groukramp. Johan Pienaar, Carina Papenfus, en die hele Naspes bende.
En dan is daar nog hordes ander blankes.
Ons primêre vyand is wit. Dit is hulle wat die swart slawe in hulle diens het.
En slawe is van nature gehoorsaam aan sy baas.
En die “baas” wat oor ons regeer is die liberale WIT mense.
Roei hulle uit, en ons is vry !!!!!!!!
Ek verklaar oorlog teen die liberales.
Wie nog????
Wat my verstand te bowe gaan is dat sulke sadistiese misdade nie die doodstraf regverdig in hierdie land se regstelsel nie.